Leisurely Ride in the Eastern Free State. Yeah PIC's posted

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Yes Doubleoseven, yes I "arrived" here 6 months back at Bethlehem, me and the wife love this area, we came from Graaff - Reinet, most of the people says hell why did you leave that nice area, the church, the mountains, The Valley of Desolation etc, man come to Clarens, do the Golden Gaste route and the Lesotho border trip all along the Caledon then youll see why.
Also on weekends see the amount of bikes in this area, DS bikes, speed bikes, they are here and ... ermmmm Harleys as well.. erm... :pot:
 
Hei Deon. If you guys are interested in doing an Anglo-Boer battlefields tour - from Bloem to Paardeberg en Magersfontein, let me know. Done it a few years ago for Howie Zowie and Bike SA onder andere. Ons ry al langs die Modder Rivier - lekr rustig. Laat weet maar.
 
The more the merrier! Dit klink vreeslik lekker en baie leersaam. Laat weet net wanneer.....As die boere klaar gestroop het, het ons ook bietjie meer tyd! :thumleft:
 
DeonDj said:
The panel and how the gps is mounted for those interested.
PIC_0010.jpg

DeonDj weet jy hoe om daai cockpit van jou AT te manage ??? Ek meen............. wat gaan gebeur as die battery se terminal weer los raak. :eek: Jy moet nou vir jou n kickstarter ook aan die AT sit >:D :pot: :peepwall:
 
He he, ja daai bleddie terminaal, ek lees mos toe op dis maar 'n algemene probleem by die AT's, ja hel op terug vanaf die Scorpion Rally toe moes ek so 60k's voor Bloem weer stop alles afpak en weer vasdraai en dit reen en hael, toe ek by die huis kom was my moer en die bike se pool se moer gestrip, nou sit die moer, hy sallie weer los nie.
 
Sal biki kyk watter tyd ek oop het. Behoort meer na die einde van die jaar se kant te wees, wanneer die studente se eksamens en lesings verby is. Dan is dit ook sommer warmer!
 
Top