Lekgalameetse Natuur reservaat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek wil graag die roete deur die Lekgalameetse Natuur Reservaat ry.  Die roete strek van Lebowakgomo op die R37 tot by die grondpad wat links afdraai na die Wolkberge se kant toe.
Dan loop die pad deur baie statte langs die rivier binne in die berge in, op na The Downs toe.  Daar iewers moet mens in die natuur reservaat ingaan en dan aan die weste kant weer uit na Trichardtsdal/Ofcolaco se kant toe.

Ek het die roete net op Google Earth gesien en op die GPS, maar weet glad nie hoe dit daar lyk nie.

Is daar iemand wat bietjie info het om te deel oor die ingaan en uitgaan deur die natuur reservaat en die pad toestand ens.  Ek sal enige terugvoer waardeer.

Groete  Duster
 
Top