Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Smeagle said:
Dankie Riebeeker vir die organisering en die lekker roete, dit was n lekker klomp mense om mee saam te ry.
Ongelukkig was my video kamera nie op die regte angle nie en ek het heeltyd net my speedometer af geneem  :mad:

Shame, toemaar, so leer jy!
 
Biker Chick said:

Trust my, enigiemand wat 'n headcam het, het al daai fout gemaak...    ;)
 
bomber said:
Smeagle said:
Dankie Riebeeker vir die organisering en die lekker roete, dit was n lekker klomp mense om mee saam te ry.
Ongelukkig was my video kamera nie op die regte angle nie en ek het heeltyd net my speedometer af geneem  :mad:

Wel hoe vinnig het jy gery?   :pot:

Wel, te vinnig deur daai een stuk modder, Archangel kan daarvan getuig.
Dis jammer ek het nie daar die video aan gehad nie, dit sou vir goeie aksie gesorg het. Eks net bly die dakkie het regop gebly
 
Pote said:
dis 'n jammerte ek het julle gemis, was seker so tussen 12:00 en 13:00 daar gewees maar niemand gewaar.

Daai tyd was ons by die brug besig om iets te geniet so daar was niemand by die stoor nie. Jy kon nog lekker by ons kom aansluit het!
 
Smeagle said:
bomber said:
Smeagle said:
Dankie Riebeeker vir die organisering en die lekker roete, dit was n lekker klomp mense om mee saam te ry.
Ongelukkig was my video kamera nie op die regte angle nie en ek het heeltyd net my speedometer af geneem  :mad:

Wel hoe vinnig het jy gery?   :pot:

Wel, te vinnig deur daai een stuk modder, Archangel kan daarvan getuig.
Dis jammer ek het nie daar die video aan gehad nie, dit sou vir goeie aksie gesorg het. Eks net bly die dakkie het regop gebly

Ja nee daai een het almal veras, maar ek het julle mos gewaarsku die pad bly vol verasings en nooit eentonig nie! Jy kan maar enige tyd weer kom saam ry  :thumleft:
 
Robin Brown said:
:3some:
Thanks to all the organisers of the ride. It was great travelling cross country through all the farms in the area. In spite of riding the area often some of the roads I have never been on. Great company and a great ride.
Below is a short video.
I missed the end part as I accompanied Paul back to cape Town incase he felt bad wit his rib injuries

https://youtu.be/G0QsBsbLaVk

Dankie vir die video mens kan duidelik sien op 8:31 waar die ingeneurs briek getrek het en Paul O reguit gegaan het.
 
Hier is 'n gps foto van my overshoot...  ::)

In my verdediging wil ek net se dat ek die spore voor my gevolg het.  :deal:

PS. Ek het die GPS tracklog ook hier bygesit.  :thumleft:
 
Attachments

  • Lentefees.gdb
    62.2 KB
  • Overshoot.jpg
    Overshoot.jpg
    133 KB
Ja Archangel, daar moet ek saamstem. As dit nie vir die vorige briekmerke was nie is ons seker ook reguit oor!

Hier kom nog fotos op Riebeeker se aanvraag. Ek het net al die flops uitgehaal...

Enjoy!  :thumleft:
 
:happy1:
 
dan sou julle in groot kak gewees het :imaposer:
 
My eerste "post".  Ons het die draai ook maar net met n gelukkie gemaak!!! Die briekmerke het my darem gewaarsku. (en my vrou se gil!!)
 
Welkom hier John R  :thumleft:

Jy moet kyk onder "home" New member en jou daar gaan voorstel aan al die honde in die honde hok.

Dit was aangenaam om julle te ontmoet ek hoop julle het dit geniet hier. As julle te veel verlang kan julle maar kom kuier.
 
Archangel said:
Biker Chick said:
Ja Archangel, daar moet ek saamstem. As dit nie vir die vorige briekmerke was nie is ons seker ook reguit oor!

Hier kom nog fotos op Riebeeker se aanvraag. Ek het net al die flops uitgehaal...

Enjoy!  :thumleft:

:happy1:

:clock:

:lamer:
 
Okay! Sorry, ek moet darem nog tussen deur werk ook!

Hier gaan dit... Daar is paar pics wat baie dieselfde is, maar dis cool, dit was lekker!!
 
Attachments

  • IMG_3597.jpg
    IMG_3597.jpg
    151.7 KB
  • IMG_3599.jpg
    IMG_3599.jpg
    201.3 KB
  • IMG_3600.jpg
    IMG_3600.jpg
    151 KB
  • IMG_3601.jpg
    IMG_3601.jpg
    175.7 KB
  • IMG_3603.jpg
    IMG_3603.jpg
    134.8 KB
  • IMG_3604.jpg
    IMG_3604.jpg
    135.2 KB
En nog...

:coffee2: :glasses9:
 
Attachments

  • IMG_3609.jpg
    IMG_3609.jpg
    120.9 KB
  • IMG_3616.jpg
    IMG_3616.jpg
    161.4 KB
  • IMG_3614.jpg
    IMG_3614.jpg
    199.3 KB
  • IMG_3613.jpg
    IMG_3613.jpg
    120.9 KB
  • IMG_3612.jpg
    IMG_3612.jpg
    163.1 KB
  • IMG_3611.jpg
    IMG_3611.jpg
    184 KB
  • IMG_3606.jpg
    IMG_3606.jpg
    146.3 KB
  • IMG_3605.jpg
    IMG_3605.jpg
    134.1 KB
Dit klink of Paul O darem okay is.

Hi Riebeeker I don't know if my last reply went through. I'm ok thanks for asking, a bruised shoulder and some bruised ribs, a bent bike and a dented pride lol. Thanks for the mention on the trip report I had a laugh when I got it translated. I've managed to get the smell out of my cloths and bike just repairs to do now, I'm off to get a quote this afternoon.
Thanks for a great day, I think off road tyres are a must for next time and maybe some crash guards for the bike lol

Cheers

Paul O

Yes you do well with that road tyres, but next time fit some off road tyres.
 
jippy jippy...Nog!  :ricky:
 
Attachments

  • IMG_3629.jpg
    IMG_3629.jpg
    94.3 KB
  • IMG_3633.jpg
    IMG_3633.jpg
    84.2 KB
  • IMG_3630.jpg
    IMG_3630.jpg
    92 KB
  • IMG_3626.jpg
    IMG_3626.jpg
    127.4 KB
  • IMG_3625.jpg
    IMG_3625.jpg
    140.8 KB
  • IMG_3623.jpg
    IMG_3623.jpg
    107.1 KB
  • IMG_3620.jpg
    IMG_3620.jpg
    108.4 KB
  • IMG_3618.jpg
    IMG_3618.jpg
    185.7 KB
  • IMG_3624.jpg
    IMG_3624.jpg
    135.8 KB
To be continued...
 
Attachments

  • IMG_3652.jpg
    IMG_3652.jpg
    117.7 KB
  • IMG_3654.jpg
    IMG_3654.jpg
    131.6 KB
  • IMG_3653.jpg
    IMG_3653.jpg
    99.6 KB
  • IMG_3651.jpg
    IMG_3651.jpg
    171.3 KB
  • IMG_3650.jpg
    IMG_3650.jpg
    116.4 KB
  • IMG_3645.jpg
    IMG_3645.jpg
    110.9 KB
  • IMG_3644.jpg
    IMG_3644.jpg
    75.4 KB
  • IMG_3642.jpg
    IMG_3642.jpg
    84.9 KB
  • IMG_3641.jpg
    IMG_3641.jpg
    64.9 KB
  • IMG_3636.jpg
    IMG_3636.jpg
    117.3 KB
Stop my as dit boring raak!!
 
Attachments

  • IMG_3655.jpg
    IMG_3655.jpg
    114.8 KB
  • IMG_3656.jpg
    IMG_3656.jpg
    108.8 KB
  • IMG_3657.jpg
    IMG_3657.jpg
    124.9 KB
  • IMG_3659.jpg
    IMG_3659.jpg
    112.2 KB
  • IMG_3660.jpg
    IMG_3660.jpg
    104.6 KB
  • IMG_3665.jpg
    IMG_3665.jpg
    64.1 KB
  • IMG_3670.jpg
    IMG_3670.jpg
    67.8 KB
  • IMG_3671.jpg
    IMG_3671.jpg
    79.7 KB
  • IMG_3675.jpg
    IMG_3675.jpg
    112 KB
  • IMG_3676.jpg
    IMG_3676.jpg
    85 KB
Biker Chick said:
Stop my as dit boring raak!!

Foto's spreek meer as woorde so jy kan maar laat kom met daai foto's  :thumleft:

Gelukkig praat foto's enige taal so almal kan verstaan  :deal:  :ricky:
 
Latest posts

Top