Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:happy1:
 

Attachments

  • IMG_3684.jpg
    IMG_3684.jpg
    144 KB
  • IMG_3685.jpg
    IMG_3685.jpg
    89.2 KB
  • IMG_3687.jpg
    IMG_3687.jpg
    148.3 KB
  • IMG_3688.jpg
    IMG_3688.jpg
    153.1 KB
  • IMG_3689.jpg
    IMG_3689.jpg
    99.4 KB
  • IMG_3691.jpg
    IMG_3691.jpg
    50.4 KB
  • IMG_3698.jpg
    IMG_3698.jpg
    79.4 KB
  • IMG_3700.jpg
    IMG_3700.jpg
    80.7 KB
  • IMG_3701.jpg
    IMG_3701.jpg
    102 KB
  • IMG_3683.jpg
    IMG_3683.jpg
    99.1 KB
Riebeeker said:
Biker Chick said:
Stop my as dit boring raak!!

Foto's spreek meer as woorde so jy kan maar laat kom met daai foto's  :thumleft:

Gelukkig praat foto's enige taal so almal kan verstaan  :deal:  :ricky:

Jis, keep'em coming.  :thumleft:
 
Ek het probeer afhaal, maar die sticker klou soos k@k aan 'n wolkombers...

index.php
 
Oki doki, ek gooi mielies! Hier is nog...
 

Attachments

  • IMG_3728.jpg
    IMG_3728.jpg
    119.4 KB
  • IMG_3731.jpg
    IMG_3731.jpg
    139.2 KB
  • IMG_3729.jpg
    IMG_3729.jpg
    175.1 KB
  • IMG_3724.jpg
    IMG_3724.jpg
    137.6 KB
  • IMG_3718.jpg
    IMG_3718.jpg
    71.3 KB
  • IMG_3713.jpg
    IMG_3713.jpg
    88.4 KB
  • IMG_3704.jpg
    IMG_3704.jpg
    70.9 KB
  • IMG_3709.jpg
    IMG_3709.jpg
    95.1 KB
  • IMG_3706.jpg
    IMG_3706.jpg
    126.7 KB
  • IMG_3715.jpg
    IMG_3715.jpg
    95.9 KB
:ricky:
 

Attachments

  • IMG_3740.jpg
    IMG_3740.jpg
    230.3 KB
  • IMG_3750.jpg
    IMG_3750.jpg
    122.7 KB
  • IMG_3749.jpg
    IMG_3749.jpg
    141.3 KB
  • IMG_3748.jpg
    IMG_3748.jpg
    118.7 KB
  • IMG_3744.jpg
    IMG_3744.jpg
    125.1 KB
  • IMG_3741.jpg
    IMG_3741.jpg
    95 KB
  • IMG_3739.jpg
    IMG_3739.jpg
    151.3 KB
  • IMG_3737.jpg
    IMG_3737.jpg
    92.5 KB
  • IMG_3734.jpg
    IMG_3734.jpg
    94.2 KB
  • IMG_3732.jpg
    IMG_3732.jpg
    143.7 KB
Dit was regtig ongelooflik lekker. Baie dankie vir al die reelings.  Ons sal dit beslis weer doen.  
 

Attachments

  • DSC02722.jpg
    DSC02722.jpg
    116.6 KB
  • DSC02759.jpg
    DSC02759.jpg
    101.2 KB
  • DSC02757.jpg
    DSC02757.jpg
    113.3 KB
  • DSC02752.jpg
    DSC02752.jpg
    86.4 KB
  • DSC02736.jpg
    DSC02736.jpg
    75.5 KB
  • DSC02729.jpg
    DSC02729.jpg
    77.9 KB
  • DSC02726.jpg
    DSC02726.jpg
    95.5 KB
  • DSC02741.jpg
    DSC02741.jpg
    76.9 KB
:director2:
 

Attachments

  • IMG_3780.jpg
    IMG_3780.jpg
    103.5 KB
  • IMG_3779.jpg
    IMG_3779.jpg
    97.7 KB
  • IMG_3775.jpg
    IMG_3775.jpg
    127.5 KB
  • IMG_3773.jpg
    IMG_3773.jpg
    173.6 KB
  • IMG_3772.jpg
    IMG_3772.jpg
    191.3 KB
  • IMG_3767.jpg
    IMG_3767.jpg
    106 KB
  • IMG_3764.jpg
    IMG_3764.jpg
    139 KB
  • IMG_3762.jpg
    IMG_3762.jpg
    157.3 KB
  • IMG_3753.jpg
    IMG_3753.jpg
    81.9 KB
  • IMG_3770.jpg
    IMG_3770.jpg
    125.2 KB
Last but not least!!  Nou het ek vierkantige oe!

Nogmaals dankie aan almal. :notworthy:


Baie dankie Committed, jou naam is sooooo van pas. Mwha!  :love7:
 

Attachments

  • IMG_3793.jpg
    IMG_3793.jpg
    79.5 KB
  • IMG_3794.jpg
    IMG_3794.jpg
    64.3 KB
  • IMG_3785.jpg
    IMG_3785.jpg
    101.6 KB
  • IMG_3783.jpg
    IMG_3783.jpg
    97.5 KB
  • IMG_3782.jpg
    IMG_3782.jpg
    110 KB
Kan iemand my dalk help met die geskiedenis van die Brug? Ek het al die internet plat gesurf (daars nie meer branders oor nie ) maar ek kry niks.

Volgens wat ek gehoor het was die brug op 'n skip op pad na 'n ander land toe en het die skip of gestrand of in die moeilikheid geraak en is die brug van die skip verwyder en is die brug hier op gesit. Dit maak sin aangesien die brug redelik uniek is in vorm en styl en is alles met klinknaels aan mekaar gesit.
 

Attachments

  • brug.jpg
    brug.jpg
    76.9 KB
Hi Guys,

I just wanted to say thanks to the guys that literally helped me out of the s***. Sorry I didn't make it to the very end but with the pain and the smell I wouldn't have been good company. I did notice how few of you wanted to talk to me once I was covered in cow muck and flies lol! I would like to say a big thank you to Robin who missed the end to make sure I was ok. Cheers mate! Hope to see you all soon, once the off road tyres are fitted

Thanks

Paul O
 
Okay ek het so pas twee CD's met die trip se foto's gekry dis net 1063 foto's wat ek nou moet deurwerk!
 
Riebeeker said:
Okay ek het so pas twee CD's met die trip se foto's gekry dis net 1063 foto's wat ek nou moet deurwerk!

Ek het elke liewe foto gepost wat ek geneem het, ek verwag niks minder van die ander mense nie.  :biggrin:
 
Archangel said:
Riebeeker said:
Okay ek het so pas twee CD's met die trip se foto's gekry dis net 1063 foto's wat ek nou moet deurwerk!

Ek het elke liewe foto gepost wat ek geneem het, ek verwag niks minder van die ander mense nie.   :biggrin:

Ek stem!! Ek het ook als wat reg uitgekom het, gepost!
 
Dis nie net KTM wat dit doen nie die BM's kan ook net jammer die fotograaf was te stadig.
 

Attachments

  • bmw.jpg
    bmw.jpg
    289.8 KB
Dankie Riebeeker dit was lekker gewees.

Lekker om die familie so saam te kry by 'n outride.

Nice meeting new people and having some fun with old dogs.

My tenere is officialy " All beat no speed", but I love her. We will have to start doing some trips.

Bikerchick moet asseblief nie my bles afneem nie, dit maak seer.........my oe kan net soveel glare hanteer. :imaposer:
 

Latest posts

Top