Lentefees Trip (met "De Brug" se geskiedinis)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
As mens die fotograaf sien maak jy so!
 

Attachments

  • pf2.jpg
    pf2.jpg
    222.3 KB
  • pf3.jpg
    pf3.jpg
    243 KB
  • pf4.jpg
    pf4.jpg
    224 KB
  • pf5.jpg
    pf5.jpg
    235.5 KB
  • pf1.jpg
    pf1.jpg
    246.9 KB
??? ek dog dit is altyd net die Beemer manne wat staan, nou sien ek die enigste een was op die Katoom
 
Pote said:
??? ek dog dit is altyd net die Beemer manne wat staan, nou sien ek die enigste een was op die Katoom

Somige Beemers staan saam met sy vrou!
 

Attachments

  • staan.jpg
    staan.jpg
    246.9 KB
Kom kom, jy laai hulle te stadig......nog so 1050 om te gaan!! ;D
 
Riebeeker said:
Pote said:
??? ek dog dit is altyd net die Beemer manne wat staan, nou sien ek die enigste een was op die Katoom

Somige Beemers staan saam met sy vrou!

Dis die eerste rit saam met my vrou op grondpad en die eerste wat ons staan ook.  Amper ons g@t gesien deur daai moddergat.  Sy het gelukkig gedink dis snaaks!
 
Van die mense het gekla daar is nie tyd gewees om rond te kyk nie so ek sal nou maar vir julle wys wat julle gemis het en die wat nie gekom het nie dis hoe my area lyk waar ek woon en werk.
 

Attachments

  • seen1.jpg
    seen1.jpg
    304.8 KB
  • seen5.jpg
    seen5.jpg
    380.6 KB
  • seen4.jpg
    seen4.jpg
    310.6 KB
  • seen3.jpg
    seen3.jpg
    242.5 KB
  • seen2.jpg
    seen2.jpg
    237.7 KB
vervolg...
 

Attachments

  • seen6.jpg
    seen6.jpg
    292.1 KB
  • seen7.jpg
    seen7.jpg
    217.6 KB
  • seen8.jpg
    seen8.jpg
    211.3 KB
  • seen9.jpg
    seen9.jpg
    219.3 KB
  • seen10.jpg
    seen10.jpg
    388.9 KB
Johan R said:
Riebeeker said:
Pote said:
??? ek dog dit is altyd net die Beemer manne wat staan, nou sien ek die enigste een was op die Katoom

Somige Beemers staan saam met sy vrou!

Dis die eerste rit saam met my vrou op grondpad en die eerste wat ons staan ook.  Amper ons g@t gesien deur daai moddergat.  Sy het gelukkig gedink dis snaaks!

Wow, well done! Ek dog jy is al n pro. Jy kan BAIE bly wees jou vrou het gedink dis snaaks! Ek lag sommer net as ek dit imagine. Ek het gehoor toe jy dit verduidelik het, en ek moet met jou vrou saamstem...snaaks!   :imaposer:

 
vervolg...
 

Attachments

  • seen15.jpg
    seen15.jpg
    285.8 KB
  • seen12.jpg
    seen12.jpg
    227.6 KB
  • seen14.jpg
    seen14.jpg
    106.2 KB
  • seen11.jpg
    seen11.jpg
    145.5 KB
  • seen13.jpg
    seen13.jpg
    430.9 KB
vervolg...
 

Attachments

  • seen16.jpg
    seen16.jpg
    206.2 KB
  • seen17.jpg
    seen17.jpg
    249.6 KB
  • seen18.jpg
    seen18.jpg
    263.5 KB
  • seen19.jpg
    seen19.jpg
    223.7 KB
  • seen20.jpg
    seen20.jpg
    196.8 KB
vervolg...
 

Attachments

  • seen25.jpg
    seen25.jpg
    197.6 KB
  • seen24.jpg
    seen24.jpg
    228.1 KB
  • seen23.jpg
    seen23.jpg
    340 KB
  • seen22.jpg
    seen22.jpg
    233.5 KB
  • seen21.jpg
    seen21.jpg
    412.9 KB
vervolg...
 

Attachments

  • seen26.jpg
    seen26.jpg
    313.5 KB
  • seen27.jpg
    seen27.jpg
    267.4 KB
  • seen28.jpg
    seen28.jpg
    255.6 KB
  • seen29.jpg
    seen29.jpg
    178.1 KB
  • seen30.jpg
    seen30.jpg
    227.5 KB
Wow! Ek is nou skoon skaam oor my fotos! Dit is stunning...

Gooi mielies (dan skiet ons popcorn...)!  :happy1:
 
Wow kudos aan die fotograf(-es) / fotograf(in). Judging aan haar kamera... size counts...  :peepwall:
 
Julle bly in 'n mooi deel vd land.  Mooi foto's Riebeecker.

Ag - al die foto's is mooi!!
 
Top