Looking for a rear left footrest

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Frannarossi

Race Dog
Joined
Jan 23, 2008
Messages
3,706
Reaction score
26
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
Poepol wat ek vandag is gaan maak ek my vrou se bike vol petrol en toe die man klaar gegooi is wil ek afklim en het nooit die side stand uitgesit nie. Daar lê ek toe soos n d@@s op my rug en die bike op sy sy, agterste footpeg moertoe....so as iemand een het om te verkoop laat weet my asb
 
Top