Baie dankie vir n lekker lees (lag) met ewe mooie fotos van die pret. Groot respek vir julle in daardie sand met daardie groot bikes. John en Dewald - befok om julle manne weer saam in aksie te sien, so ook Attie. Het hy nog daardie 950 met die goue Penta exhausts wat hy in 2012 Amageza gery het?
@ Rickus - ek haal my hoed af vir jou dat jy met jou gewig daardie nou sandpaaie met tight draaie kon ry. Ek weeg amper selle as jy en besef hoeveel harder jy moet werk as n man helfte jou gewig om daardie voorwiel uit die sand te kry. Ek besef jy's n man wat sand mooi verstaan maar lyk of jy n fiksheid daar erens weg gesteek het tot dusver :lol8:
Weereens respek :thumleft: