Môre, is dalk ‘n beter dag.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
ETS said:
Hollywood said:
Bliksem [member=3864]Rickus[/member], dit lyk na 'n netjiese ryery! Ek sien die nommer 13 voor op jou skoeter... dit laat my baie terugdink aan die nommer 13 voor op jou Quest skoeter. Baie mooi memories.

Sien jou oor 3 maande in Kaokoland!

Ek gaan saam!

Ek kannie wag nie....dit gaan GROOT pret wees
 
616a6040ca2248452d18526c5211bcd0.jpg


c09d9f5c0451fd29cd8ab49ee1c63778.jpg


 
tau said:

Smaak my Rickus is besig om daai topless girl in the hoek op te chat.


:biggrin:
 
Epic. julle het nou wragtag my heel more hierdie thread laat sit en lees!! NOU JEUK MY GAT
 
Smaak my Rickus is besig om daai topless girl in the hoek op te chat.

Daai girl in die hoek se pensie raak nou groter as sy vroutjie sn wat swanger is!! :deal: ;) :lol8:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Smaak my Rickus is besig om daai topless girl in the hoek op te chat.

Daai girl in die hoek se pensie raak nou groter as sy vroutjie sn wat swanger is!! :deal: ;) :lol8:
...trokdrywer my nou-die dag gesê... Dis nie pens nie ou grootman, dis opgerolde tril.. :imaposer: :peepwall:
 
Was nou bakgat RR.  Hoekom julle dit nie in die winter gedoen nie?
 
See Duiwel said:
Was nou bakgat RR.  Hoekom julle dit nie in die winter gedoen nie?

Neem aan weens kraam omstandighede  :pot: :pot: :pot:
 
Nee, nee manne, ek is onskuldig. Mr Webb hou van sweet. Dit het ons egter gepas want dis al "stillerige" tyd wat meesste van ons kan wegkom..sal nie 'n fok weer nie
 
Jy kan nie stry nie ... dit was n lekker trip !!!
 
Top