motto
Pack Dog
Hello mense, het op die forum afgekom op my soeke na 'n XR600r. Het bietjie gesnuffel en dit lyk my julle is 'n lekker klomp saam.
Dit lyk my hierdie is een van die min bike forums waar mense nie bang is om Afrikaans te praat nie.
Cheers
Motto
Dit lyk my hierdie is een van die min bike forums waar mense nie bang is om Afrikaans te praat nie.
Cheers
Motto