Murphy piepie on my battery while on my way to the epic adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

cassiebotha

Race Dog
Joined
Nov 17, 2009
Messages
1,265
Reaction score
0
Location
George
Bike
Kawasaki KLX 400SR
Raaid report
met my groen buffel

https://www.cassierides.co.za/MurphypiepieonmybatterywhileonmywaytotheepicadventurewithmynewloveshewasgreenofJelouisy.html
 
Lekker Cassie, gaan die skooter ook in die boome rond hang by die EC Bash?  :thumleft:
 
Ek weetie beagle
My budget is nou dink ek in sy kanon in
Ek raaid nou op genade
Lol
 
There is the question if that flattery is not maybe a jelly battery? How is it doing now since the top op Cassie. By the way that bike of yours was almost mine. Ek het hom mooi bekyk voor ek die Djebel langs hom gevat het. Congrats and enjoy. Is the CTX Johann was on TR's old bike? Donnerse lekker fietse. I think I am missing mine already.
 
Vellies daai battery was seker jel maar die battery ouens
Dirty daarso in knysna het gesien daar was nie water ingewees nie
Toe gooi hulle acid in en charge. Werk gelukkig nog honderd.
Was nogal ding want jy kannie die bike runstart nie

Johann tr se bike is verkoop aan tannie van gauteng
Sy het bike laasjaar kom haal.
Dis jammer die bike se petrolkan te min maar sal petrol saamvat
 
Noggie maar ry gou heroldsbaai toe en vat bike op die oopad
 
Hi cassie geluk met die groenyster ,ons sal moet ry as ek daar onder kom :thumleft:
 
Baie dankie hp freak
Ja ek het juis vanaand gou op die oop pad gery
Bike ry lekker 110 dan ry engine nie te hoog nie
 
Lekker ou Cassie. Geniet die Green Gremlin. Wil nie sien hoe ry jy nou nie. Op die Yammie was jy al klaar rof daar deur die  Attakwas.
 
Shoe oom andre
Die bike loop en raas. So dat hulle giater aand afgetrek het vir roekelose bestuur in
In wellington straat en ek moes blaas
 
Nice ou Cassie. Druk die pypie in die zorst en rev hom(die CO2 behoort jou kafienvlak af te bring).As hy vra hoekom jy dit doen, sê jyt asma. :imaposer: Ek sien die kameras, so 'n klein geel een, is terug daar in Yorkstraat.......BEWARE!!!!
 
Cassie did you have someone replace that missing bolt in your shock and check that noise from your tappets.
Ask someone like trailrider who knows people a the bike shops to check out your bike top to bottom and left to right.
:thumleft:
 
Not yet Drazil
Found a guy in George that might weld a something onto the broken bolt and then turn it loos and replace the broken bolt.

I got my first fine Friday night for reckless driving and now have to go to court.  I did not even rode reclessly.
 
Top