Murphy piepie on my battery while on my way to the epic adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Vellies ek het so 12 uur die vrydag nag van wd kuier afgekom en toe sien ek tortch in die middel van die pad wat vir my skyn
Ek skrik my toe dood en gaan links op die paving op. Toe ek amper verby is spring daar polisieman uit en ek slaan brieke aan!
Toe het ek nou roekeloos bestuur kan jy glo
 
Hey brother if you were in Uniondale you would be able to get away with "I thought it was Uniondale se spook your honour" but I don't know in George  :biggrin:
 
Top