My Chappie en ex trip - Nie op n fiets nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tgg

Race Dog
Joined
May 23, 2011
Messages
3,999
Reaction score
14
Location
Vredendal
Bike
Piaggio (all models)
Ek weet nou hoekom julle almal bikes het en daarmee toer

n kar met n ex en n kind is heeltemal iets anders, dit is nie die dinge buite wat n issue is nie , dit is die mense binne.

Maar ek was positief.

Ek gaan addo toe, vir Casting the turd, TWE TWE en Bie ontmoet as alles reg werk en weer n slag kyk hoe lyk die ooskaap waar my oorsprong is.
 
en nou is alles op hold want die ex kyk n fliek wat sy van vertel was in die ooskaap en my fotos is alles op daai laptop.

Toe ek vandag in die dorp stop om n brood en melk te koop is sy vinnig by die video shop langs aan in. Na n bietjie vra, is dit blykbaar iets te doen met 50 en grys.

Ek gaan solank die kind laat shower en voer terwyl sy fliek en tips kry
 
nee, sy kyk toe blykbaar net die fliek vir die storie (Hoekom ek mos destyds die Scope gekoop het)

My vakansie beplanning was maar redelik skrams, al wat vas was is ek wou Addo toe en hoogtes vermy.

Ek en mapsource besluit toe op n roete.

N7, Porterville, Worcestor, Robertson, Swellendam, P.E. en dan Addo by n Olifant backpackers n paar dae.
Dan gou by Twe-Twe n draai maak, vir Bie ontmoet en dan besluit op hoe huistoe.

Die trippie sou saterdag oggend begin en ons sou sondag op addo aankom. die saterdag aand oorslaap was nog iets om oor te dink.

My suster wat so vir bid en preek bly nie meer op Riversdal nie, so ek moes iewers plek soek.

Na n paar knertse die vrydag aand onthou ek van die Albertinia Hotel en bespreek daar plek.

Raait ons is gesort en almal is happy en gretig. Die kar word saterdag gepak, klere en gewere en ons vertrek

 

Attachments

  • 20150703_184021.jpg
    20150703_184021.jpg
    187.6 KB
  • 20150704_105337.jpg
    20150704_105337.jpg
    65.1 KB
tgg said:
en nou is alles op hold want die ex kyk n fliek wat sy van vertel was in die ooskaap en my fotos is alles op daai laptop.

Toe ek vandag in die dorp stop om n brood en melk te koop is sy vinnig by die video shop langs aan in. Na n bietjie vra, is dit blykbaar iets te doen met 50 en grys.

Ek gaan solank die kind laat shower en voer terwyl sy fliek en tips kry

... :lol8: :lol8:...het jy saam gekyk,Trevor?
 
nee sy het dit op die laptop gekyk met oorfone, ek was blykbaar nie deel van die planne nie. dit was amper as wanneer n man met n streng boere vrou bietjie wil porn kyk
 
tgg said:
nee sy het dit op die laptop gekyk met oorfone, ek was blykbaar nie deel van die planne nie. dit was amper as wanneer n man met n streng boere vrou bietjie wil porn kyk

  :imaposer: :imaposer:
 
Ek het ook n plan gehad om vir Vaalbaas gou hallo te se, maar ons is eers na die middag verby Gouda en dinge raak toe klaar agter. Gouda mag bitter klein wees, maar dit lyk bietjie wyd versprei daar in die oos dorp kant.

Ons bereik toe ons eerste stop, Die Albertinia Hotel.

My pa het destyds daar gebly vir n paar weke toe hy aflos as n bankklerk, hy het my nog so half skaam vertel dat hy in die aand by die venster uit gepie het want sy kamer het nie n toilet gehad nie en dit was koud.

Hy was toe nog jonk en ongetroud, so dit moet seker meer as sestig jaar terug wees.

I will swop to a bit of english now.

The hotel was as expected and had a real former colonial feel , something from a era long ago.

Fire places, oil lamps, lush carpets, deep chairs . something where the Queen of England will not feel out of place.

We had to orientate chappie abit about manners, he soon learnt to read above the doors which areas are out of bounds for him.

(The ladies bar)

We had the greatest of dinners, met a very nice Mrs Smith whom is the owner or something, a stately woman.

The bedding in the room is just to much and I could not sleep snug with the ex.

The next morning we had a great spread of breakfast in a different  dining room, all from fruit , jogurt, cereal to a order from the kitchen.

when we went to check out Mrs Smith walked pass very perplexed, we engaged in a conversation and apparently their bottle store was not allowed to be open on a sunday anymore, I found that strange that any bottle store was allowed to be open on a sunday. But that was the law of the their town.

She did mention that she was prepared to spend time in jail :)

 
In 1990, I booked a large table at the Albertinia hotel, for my 50th, which happened to coincide with a Sunday. Those days their spread was widely renowned and passing tourist busses used to stop there for lunch.
Was wondering what their food would be like today. Glad to hear they are still recommended.
Enjoy the rest of your wanderings.
 
Sal jou maar moet verskoon aangesien julle laat was. Ek gaan die ex blameer vir die keer, maar volgende keer ...... ;D
 
Dit sal nou die eerste keer wees vandat die ex vir TWe-Twe ontmoet dat iets nie my skuld is nie
 
Van daar vat os pad addo toe, seker die mooiste deel van deel van die land. Ons het gestop en bietjie wolve, jakkalse en hasies gekyk by n plek.

Oral is daar merke van Service delivery protests, sulke sirkels gebrand in die pad, Party plekke is die shacks al op die "embankment" langs die highway



 

Attachments

  • addo 017.jpg
    addo 017.jpg
    59.4 KB
  • addo 018.jpg
    addo 018.jpg
    44 KB
  • addo 023.jpg
    addo 023.jpg
    130.7 KB
  • addo 027.jpg
    addo 027.jpg
    92.5 KB
  • addo 031.jpg
    addo 031.jpg
    214.1 KB
  • addo 037.jpg
    addo 037.jpg
    91.9 KB
  • addo 047.jpg
    addo 047.jpg
    106.5 KB
Nee wat daai movie het nou nie die ex moves gegee nie.

Hier is nice RR,s wat ek eers lees en dan is ek nie lus vir tik en foto,s size nie. ek het ook n paar projekte wat my eers aan die gang hou.

Dalk is ek more lus vir praat na n paar drankies, ai maar dan is dit weer nonsens praat en Twe Twe se ek verloor my woorde later die aand. My sinne raak half
 
So volg ek die gps en die ex is agter die stuur, behalwe vir haar mannewales oor die bloukans brug is alles jets.

Ek raak toe honger, maar die oos kaap het nie die tiepe plekke vir eet soos hier nie, daar is niks net n highway, so ry ons die hele P.E. deur kuslangs en die gps se toe iets van motherwell, dit bekommer my toe effens, van ek het al iewers dit gehoor.

Ek sien toe skielik die traffic op die high raak verwaarlos en vlenter karre. Ek dwing toe n noodstop neer en klim agter die stuur, dit was ook nie 800m nie of ons kry n cross met vars tyres en goed wat gebrand het en poliese wat "observe".

Maar ek ry aan Addo toe, vang een lekker pothole, maar die tyre survive met diep snye.  Ons is later meestal verby addo to ons eers die Drol se plek kry.

Ons draai af en dit is n klomp honne die plek vol, ok seker 3
Daar sit toe n jong seksie girl buite by die tafel en dink, wou dit gaan nice wees.

Ons is toe in by reception en daar weet die Admin nie van ons nie, maar sy is vriendelik en bel gou die baas, alles ia gesort en sy wys ons n nice kamer met n stort, maar die bar en eetplek is nie oop nie.

dit is toe n ligte probleen want ons het net tasse met klere, gewere en 2 halwe cokes oor, as daar hout was ek ek iets gaan skiet.

Ons gaan soek toe n shop en kry so cash en carry plek met tralies en n klein venster, die tannie het nie boeke nie en verwys my na N plek Lenmore bietjie verder pad op.

Ons kry toe die plek en hulle het n moerse nice shop, bakkery , restaurant en buite eet plek. hulle het toe ook n huisie beskikbaar met alles, ek besluit toe dit sal dit wees en gaan vra by die olifant backpackers omskoning.

Ek vakansie met elke paar jaar en was nou nie gekiet vir John se plek nie, sorry John.

Volgende oggend is dit olifant park, maar ons bestel eers n kossie vir eet in die cottage.

Die potplante het ek nogal oor sit en wonder

 

Attachments

  • 20150705_171631.jpg
    20150705_171631.jpg
    74.5 KB
  • 20150705_195628.jpg
    20150705_195628.jpg
    68.2 KB
  • 20150705_195636.jpg
    20150705_195636.jpg
    59.3 KB
  • 20150705_195649.jpg
    20150705_195649.jpg
    55.1 KB
  • 20150705_195708.jpg
    20150705_195708.jpg
    77.6 KB
Top