My Chappie en ex trip - Nie op n fiets nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nee man, hy begin sy boesman danse.

Daai pad is so hard n backhoe gaan staan en hop in die pad.

Daar is ook mooi plantjies

 

Attachments

  • addo 007 (2).jpg
    addo 007 (2).jpg
    310.6 KB
  • 20150709_105034.jpg
    20150709_105034.jpg
    138.7 KB
So entjie later en n regs draai kom ons by Andries en gesin se huis aan.

Een oor aktiewe Twe-Twe , n klomp mense en n baie oulike dogter en haar vriendin, Chappie is so skugter vir die storie, ons kry hom nie uit die kar uit nie, na so n uur of wat het hy kom kop wys en toe ek weer sien prod Rebecca hom in die ribbes en se hardloop ons jaag jou

Die Baas stop ook toe n rukkie later daar en ons gaan boer n bietjie.

Ek het nog nooit so iets in my lewe ervaar nie , dit was n ernstige storie vir my hoe Andries en Janita op die plaas lewe met  hulle werkers werk en saam leef.

Nie die weskus manier met ons wynkoppe nie.



 
Ons het lekker gekuier en gekuier en gekuier, mens kan dit nie oorvertel nie, ek was kerk toe, sonder dat ek gedwing was, en nugter.

Andries ken sy preuk en lekker sing goed.( Die stuk op die plaas gaan ek nie vertel nie, tensy jy vir Andries en Junita ontmoet gaan jy dit nie waardeur nie, hulle is net iets anders).  Maar ons ook bietjie probeer jag en grensvegter het met die Cz geskiet

Ons het vandaar vir Bie gaan opsoek en ai, daar het dit ook laat geraak voordat ons vort is.

Met Bie se hulp kry ons lekker slaap plek op Graaf Rynet ( :)) en chappie geniet dit daar.

Hy het n storie oor die extra handdoek op die bed en werk dit self uit

Na die kuier by Janita het tot die ex n smile op haar bakkies
 

Attachments

  • addo 011 (2).jpg
    addo 011 (2).jpg
    54.4 KB
  • addo 015 (2).jpg
    addo 015 (2).jpg
    201.3 KB
  • addo 016 (2).jpg
    addo 016 (2).jpg
    163.5 KB
  • addo 017 (2).jpg
    addo 017 (2).jpg
    85.8 KB
  • addo 020 (2).jpg
    addo 020 (2).jpg
    120.1 KB
  • 20150710_201712.jpg
    20150710_201712.jpg
    47.1 KB
tgg said:
Ons het lekker gekuier en gekuier en gekuier, mens kan dit nie oorvertel nie, ek was kerk toe, sonder dat ek gedwing was, en nugter.

kanse is goed 2SD gaan 'n BMW koop as dinge so verloop?
 
Top