My Chappie en ex trip - Nie op n fiets nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek het net gewonder wat soek hulle almal in n hoek in n gastehuis. ek dink die outop het seker iewers sy moer gestrip vir die goed wat die vlak vol staan, nou steek die tannie dit in die gastehuis weg.
 
Die volgende dag doen ons die park en sien Zebra, baie Koedoe, n klomp varke, en toe is ons om n draai kom stap n trop olifante  op ons af met SUV,s op hulle hakke.

Ons reverse toe maar bietje en draai om. Die boot was vol skietgoed en die park mense sou nie baie happy wees as self verdediging toepas nie.



 

Attachments

  • addo 057.jpg
    addo 057.jpg
    72.2 KB
  • addo 059.jpg
    addo 059.jpg
    41.5 KB
  • addo 076.jpg
    addo 076.jpg
    83.7 KB
  • addo 103.jpg
    addo 103.jpg
    116.5 KB
  • addo 106.jpg
    addo 106.jpg
    134.1 KB
  • addo 110.jpg
    addo 110.jpg
    67.3 KB
ja ok, ek is te lui, maar sneak preview, grensvegter en the hog is in die storie :)
 

Attachments

  • addo 015 (2).jpg
    addo 015 (2).jpg
    201.3 KB
daai varkie is eintlik gelukkig.....

haar naam is Bacon,maar ek noem haar Vettie..... :lol8:
 
Daai geweer is interesant...hoe kry mens liksens vir so ding of het julle contacts vir AK,s ook  :biggrin:
 
CZ 858 Semi Auto , skiet dieselfde patroon as n ak, behoort net aan Natshoot en kry sport skiet status
 
tgg said:
CZ 858 Semi Auto , skiet dieselfde patroon as n ak, behoort net aan Natshoot en kry sport skiet status

Dis n awesome geweer wat baie lekker skiet.... :thumleft:

Ek sou ook graag so een naby wou hê,veral Vir selfverdediging  :)
 
Nee clivia, daai foto was gepose, jy behoort te weet as wereld bekende fotograaf, ek het vergeet om die kamera saam veld toe te neem toe die sexy blond die boks in sy moer skiet en ook een van die plaas pale.

Die vark staan dan voor ons, sy is somtyds rerig n poepol.

nogal n grote ook.

O, die wild het nie gewere nie , maar kruip lekker weg. Dit vat nogal teniek en kundigheid as jy rerig een wil jag en nie net skiet nie :thumleft:
 
Joh? Baie verskonings. Daai linker arm position is heel verkeerd in daai pose? Geweer sommer so skuins gedraai. Praat van tegniek?

Het jy die ex in die veld laat rondhardloop met 'n day-glow vest aan as moving target ?
 
Jy moes die ex 'n paar Red Bulls ingejaag het en dan daai CZ op afrikaans gesit het. Dink net aan die spectacular dust trail?
 
tgg said:
Nee clivia, daai foto was gepose, jy behoort te weet as wereld bekende fotograaf, ek het vergeet om die kamera saam veld toe te neem toe die sexy blond die boks in sy moer skiet en ook een van die plaas pale.

Die vark staan dan voor ons, sy is somtyds rerig n poepol.

nogal n grote ook.

O, die wild het nie gewere nie , maar kruip lekker weg. Dit vat nogal teniek en kundigheid as jy rerig een wil jag en nie net skiet nie :thumleft:

Telefoonpaal en n heiningpaal.... ;D
Ek kan mos nou nie op my troetelvarkie gaan staan en skiet nie... :lol8: :eek:
 
Kyk hier jy is besig om my lang vakansie se rr in die wiele te ry. ek het nou ongelukkig vir KR gelowe ek kom op my volgende vakansie by hom n draai maak, so wag asb jou beurt af.

die last British outpost is nogal wyd.

so ok die KR

https://www.youtube.com/watch?v=HIGzEVvIMSU
 
Ek kontak toe die oorvol energy blond en sy se dit is reg ons kan kom kuier.

Ons slaap toe n laaste aan oor in Addo maar die cottage is toe geboek en ons slaap in n houthuis langs n groot dam.

Nice plek maar die ganse slaap voor die huis langs die dam en die highway Somerset Oos toe loop agter die huisie verby.  elke motor of trok of voetganger dan is die ganse aan die gang. dit was nogal n min slaap aand

Ons eet toe n ontbyt en dit is sommer gou deur n pas en oppie plaas.

Ek sien so sommer vroeg, hier is alles erg aktief, die erdvark grawe dan sommer gate in die harde highway grondpad.

so iets kan jou nogal n lekker poets bak , pasop julle hastige bikers wat daar gaan kuier
 

Attachments

  • addo 001 (2).jpg
    addo 001 (2).jpg
    49.7 KB
  • addo 003 (2).jpg
    addo 003 (2).jpg
    104.1 KB
  • addo 004 (2).jpg
    addo 004 (2).jpg
    142.8 KB
  • addo 005 (2).jpg
    addo 005 (2).jpg
    121.3 KB
  • addo 006 (2).jpg
    addo 006 (2).jpg
    81.7 KB
Top