My favourite bike pix

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jis, dis mooi die - laat my net nog meer krapperig raak omdat ek te lank laas ordentlik gery het.
Mens moet hierdie herinneringe meer gereeld her besoek - dit is kos vir die siel
 
Bly nog een van my gunsteling motorfietse!!!


02656E9F-60E8-4A45-845D-BDECFA04223E.jpeg
 
Last edited:
Jip dis waar ek julle altwee ontmoet het, ons het in n ry gekamp, kon nooit verstaan hoekom hy van een tent tot n ander gery het, tot ek agter kom sy panniers was eintlik koelbokse vol bier.
 
Mens kan eintlik nie glo dis 12 jaar gelede nie! :oops:
Tyd vlieg as mens heeldag op Wilddogs sit..................................................................................................................................................vra my ek weet!! 😜 :p
 
Tyd vlieg as mens heeldag op Wilddogs sit..................................................................................................................................................vra my ek weet!! 😜 :p
Die wind het my tot in die kantoor ingewaai vandag Chris. Hel hy waai darem 'n barshou vandag hier by ons.🌪️
 
Ek en ou @JK oppad terug van Nieu-Bethesda. Ek wonder of hy nog hier op die forum is? Daai De Toren pas was die eerste slag wat ek hom gery het, nog grondpad gewees.


View attachment 914889
Whoa bring jy nou die onthou uit daar . . . Was daai nou n lekker draai wat ons daar gery het daar by jou mooi wereld :love: Jan nee ou Dorsland ons is nog hier rond. Deesdae werk ons maar meestal ons dae om sodat ons die kjinders deur die universiteit kan kry
 
Enigste klagte wat ek het van daai wereld is daai nare grondpad na jou huistoe as dit gareen het ;)
 

Attachments

  • 20140425_105253.jpg
    20140425_105253.jpg
    1.2 MB · Views: 0
  • 20140425_145710.jpg
    20140425_145710.jpg
    3.5 MB · Views: 0
  • 20140425_153803.jpg
    20140425_153803.jpg
    4.7 MB · Views: 0
  • 20140425_170216.jpg
    20140425_170216.jpg
    2.8 MB · Views: 0
Top