kwassi
Race Dog
Dis my 1ste RR so verskoon die spelfoute.
Ek moes soos die meeste van ons die tyd van die jaar die familie gaan geselskap hou om die Kersfeestafel.
Vliegtuig was net te duur en boring volgens my.
Die kar was ek nie weer voor lus nie.
So die besluit is gemaak om die bike te vat van Jhb tot in Langebaan (Weskus) en terug.
Dit was my 1ste groot solo trip. Voor dit maar net 'n 500km dag trip op in Limpopo.
My motorfiets geskiedenis is glad nie baie nie. Het Maart die jaar (2008) die 1ste keer eintlik bike begin ry.
Die ride was basies alles op teer en hier en daar iets gesien.
Het net 'n paar fotos geneem van die trip.
Dag 1 (Vrydag 19 Des):
Het die oggend my laaste werk afgeksuif op 'n ander siel en 12:00 in die padgeval oppad Bloem toe waar ek oornag het.
Dag 2 sal volg