More manne, ek wil 'n trip beplan blomme wêreld toe einde Aug of vroeg Sept. Van die Oos Kaap af, 4 of 5 nagte.
Enige tips oor waarheen om te gaan en waar om te bly sal waardeer word.
Ook, wat is die beste tyd om te gaan blomme kyk?
Groete
AJ