Namibia op n klein budget?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,322
Reaction score
792
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Julle ouens wat nou al daar was:-
Petrol uitgesluit watse tipe budget behoort ek na te kyk daagliks. Gaan sover as moontlik kamp en nie uit eet nie.
Ek het die idee kampplekke is duur daarso.
Watse dokumentasie het mens nodig om Nam te gaan toer. Permitte ens.
Hoekom ry so min mense die ooste kant van Nam.
 
Top