Namibia Solo - Some Business and lots of Pleasure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Day 2: Molopo to Mariental

Last night when I prepared my sleep roll, a gaggle of mosquitoes sneaked into my tent. Them and the Saturday night party, and THAT music of the locals outside the camp resulted in a sub-optimal night's sleep. But the morning was pleasant with lots of birds life and even an "oog pister" greeting me.

Made good "House of Coffees" coffee with the Aeropress and packed for the day.  Today was going to be very similar to a Namib Desert Run second day ride. 
The plan was to cross Hakskeen pan on dirt, but the pan was full of water.  The border crossing  at Rietfontein was very easy with friendly staff both sides making conversation about travelling alone by bike. Road tax on Namibian side was $N220 if I remember correctly.
The south eastern part of Namibia had nice rain a few days prior. Plenty of wet patches on the ground.

The section from Koes to Gochas called 72 dunes in Desert Run days once again did not disappoint. Big smiles in the helmet. Beware of the sneaky 90 degree left turn at the end of that section.
A cold beer at Auob Lodge and a friendly staff member assisted in swapping my ZA sim card for a Nam card.  Data is cheap in Namibia. $N40 buys 1G data and 6000 second local airtime for 7 days.
In Stampriet I stopped at the NG Kerk where we used to go to church in the seventies.  Die kerk en pastorie, die parkering onder die bome, alles lyk nog net soos ek dit onthou as 9 jarige kind.

In Mariental I booked in at River Chalets. The canvas tent was R250 per night vs R180 for own camping. At the entrance to River Chalets, Jaco van Wyk is running the Padlangs Padstal.  Baie lekker plekke beide met vriendelike mense en goeie diens.  I can highly recommend both places.
Photos of the day below:
 
Attachments

  • 02-20200223_083256.jpg
    02-20200223_083256.jpg
    357.8 KB
  • 03-20200223_215346.jpg
    03-20200223_215346.jpg
    225.9 KB
  • 04-20200223_215605.jpg
    04-20200223_215605.jpg
    264.1 KB
  • 05-20200223_215900.jpg
    05-20200223_215900.jpg
    318.3 KB
  • 06-20200223_220031.jpg
    06-20200223_220031.jpg
    648.3 KB
  • 01-20200223_213622.jpg
    01-20200223_213622.jpg
    412.8 KB
Day 2 Pics:
 
Attachments

  • 13-20200223_172414.jpg
    13-20200223_172414.jpg
    182.4 KB
  • 12-20200223_221240.jpg
    12-20200223_221240.jpg
    324.2 KB
  • 11-20200223_221204.jpg
    11-20200223_221204.jpg
    395.3 KB
  • 10-20200223_221053.jpg
    10-20200223_221053.jpg
    265.7 KB
  • 09-20200223_220918.jpg
    09-20200223_220918.jpg
    269.8 KB
  • 08-20200223_220725.jpg
    08-20200223_220725.jpg
    464.3 KB
Day 2 pic Continue:
 
Attachments

  • 1-20200226_143857.jpg
    1-20200226_143857.jpg
    271.4 KB
  • 14-20200223_221448.jpg
    14-20200223_221448.jpg
    305.3 KB
  • 15-20200223_221626.jpg
    15-20200223_221626.jpg
    164 KB
Day 3: Mariental

Today I spent in and around Mariental.
I started my school career at Laerskool Danie Joubert in Mariental.  Was in die koshuis vanaf Sub A.  In die fotos is die NG Kerk wat net agter ons koshuis was. Daardie koshuis gebou is nie meer nie. 
Die atletiekbaan en paviljoen is waar ek my eerste 50m, 80m en 100m naellope en verspring gedoen het. Nogal heel suksesvol daardie dae. Het ook begin rugby speel op daardie grondbaan.  Goeie memories.

Spent a large part of the day at Home Affairs. Success at the end of the day :thumleft:

I bought some nice mutton saddle chops and begged Jaco at the Padstal if his staff could prepare them for me.  He immediately offered to make a fire to braai the chops with a braai broodjie.  Before long I met the local prokureer SJ, Pieter (owner of River Chalets) and his wife and after the second beer we were all having a lekker braai, drinking more beer and red wine.  Made a big fire in the bonnet of an old truck. Spectacular braai.

Vriendelike mense, my wereld se mense!

Paar fotos van die dag....
 
Attachments

  • 1-20200224_095417.jpg
    1-20200224_095417.jpg
    191.3 KB
  • 1-20200224_095919.jpg
    1-20200224_095919.jpg
    217.9 KB
  • 1-20200224_100301.jpg
    1-20200224_100301.jpg
    341.9 KB
  • 4-20200224_181557.jpg
    4-20200224_181557.jpg
    411.2 KB
  • 5-20200224_181443.jpg
    5-20200224_181443.jpg
    313.5 KB
  • 8-20200225_085357.jpg
    8-20200225_085357.jpg
    191.3 KB
  • 6-20200224_202245.jpg
    6-20200224_202245.jpg
    233.8 KB
  • 7-20200224_211336.jpg
    7-20200224_211336.jpg
    174.9 KB
Awesome, ek is in Mariental gebore :thumleft:
 
Gaan voort asb, my Landgenoot. :ricky:
 
Lekker sover, geniet jou solo trip.  :thumleft: :thumleft:

Ons het nou ook onlags deur die suide van Nam, ook daar by River Chalet's geslaap  (2de keer) en geeet by Padlangs.  Lekker verby en soos jy se, ons tipe mense, maar stout mense daai.  :biggrin: :biggrin:

Ons wag geduldig vir die res.  :thumleft:
 
Rexc-w said:
Offshore said:
Awesome, ek is in Mariental gebore :thumleft:

:thumleft: Ekke ook  :thumleft:

Wil net se, al die ouens wat ek ken wat daar gebore of gebly het is ongodlike stout mense.  Moet seker iets in daai Hardap water wees.  :peepwall: :pot: 
 
Vis Arend said:

Oom Vis Arend - ek is dan seker maar 'n uitsondering.  My moeder het nog nooit aan my gedink as 'n stout seun :thumleft:
 
Flip dit lyk lekker!
Ek het nie geweet verblyf met kamp is so cheap by askham nie. Laat n man sommer nou planne maak.
Baie nice trip, en eks bly jy het toe steeds deur Tswalo gery. Ek moes redelik polities korrek antwoord toe jy vra hoe is die pad na die reen. Netnou sien jy jou agterent alleen op n nat pad dan het ek jou gese om dit wel aan te pak. Ek het na daai gesprek eers mooi vrede gehad toe ek sien jy het darm nie slangvelle vir tyres nie.

Ek dink die Kalahari het vir jou sy mooiste voetjie voor gesit op die ou einde, great trip
 
m0lt3n said:

Ek is bly ek het nie teerpad om gery Van Zyls toe nie. Tswala en daardie hele area is mooi.  Die duine veld tussen Van Zyls en Askan is mooi. Die Kalahati spog weer.
By Molopo Kalahari Lodge kry jy ook 30% afslag as jy Kgalagadi Park toe gaan.
Ek ry nie op grondpad met slang velle nie.  Nie een van die slangvel bande se casings en loopvlak is sterk genoeg vir die gewig wat ek meestal dra op grond dra nie.
Dankie dat ek me jou kon klankbord!
 
Spent a large part of the day at Home Affairs. Success at the end of the day :thumleft:

Klink ve my jy het in die ry gestaan met jou geboortesertifikaat om te kyk of jy n Nam paspoort kan kry? ;) :thumleft:

Ek sou ook as ek kon. :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:

:thumleft: :thumleft:
 
As ek moet raai was jou pa, bankbestuurder,onderwyser OF dominee op Mariental? OF dalk stasie meester?
 
My pa was boer op Victory, 100km uit die dorp. Sal vanaand paar fotos laai van wat oor is van ons plaas huise.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk

Rexc-w said:
My pa was boer op Victory, 100km uit die dorp. Sal vanaand paar fotos laai van wat oor is van ons plaas huise.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
100 km watter kant toe Rex?
 
Latest posts

Top