Namibia Solo - Some Business and lots of Pleasure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Vis Arend said:
Pragtig, 'n ou se gedagtes loop lekker met jou rr.  :thumleft:  :thumleft:

Daai mooi geel blommetjie verander een van die dae in 'n duiwelse dubbeltjie, daar waar hy steek brand hy dat jy poep.  :eek7:
En daai geel blommetjies gee enige dier wat hul in groot maat eet gieterpoep, maar na droogte kan skaap en bees dit nie weerstaan nie. :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Rex hoekom lyk jul ou plaaswerf so, wie het hom gekoop en so laat verwaarloos? :(

Chris die eienaar wat die plaas gekoop het het dit nie bewoon nie.  Die bevolking neem dan wat hulle kan gebruik.  Daarna neem moeder natuur terug wat eintlik hare was en herstel die normaal vir die omgewing.

Elke stukkie groente tuin, wingerd boord, lemoen boord, grasperk wat mens daar vestig verlang daaglikse inset om dit 'kunsmatig' daar te hou. Sodra die mens ophou met daardie onderhoud, neem natuur terug.  Daaroor is ek nie SAD nie.

My memories kan die natuur net wegvat die dag as ek dood  :thumleft:
 
Vis Arend said:
Pragtig, 'n ou se gedagtes loop lekker met jou rr.  :thumleft:  :thumleft:

Daai mooi geel blommetjie verander een van die dae in 'n duiwelse dubbeltjie, daar waar hy steek brand hy dat jy poep.  :eek7:

Die hele Namibia is tans oortrek met die mooi geel dubbeltjies blomme. Dit lyk baie mooi, maar een van die dae gaan jy lekker rond trippel as jy kaalvoet daar probeer loop.
 
Rexc-w said:

Toe ek beeslorrie gery het in Nam in die 80's het meeste van ons Hang Ten plakkies gedra want jy loop mos ma min. En met die inklim steek jy beide plakkies in die gleuwe van die heel boonste trappie en dus dra jy nooit duwweltjies in die cab in, maar daai eerste keer wat jy dalk afspring van die laaibank in Windhoek of Johannesburg op teer stamp al daai dorings deur die sool wat al hoe lank daar sit!!!! :eek: :lol8:
 
Rex ek het op facebook gesien jy het by Hannelie Bester hulle gekuier !! Namibia lyk nou mooier as ooit. Ons gaan volgende naweek bietjie die Ugab na Twyfelfontein se kant toe ry. Hulle voorspel reen so dit kan lekker raak.
 
Baches said:

Baches ja ek en Hannelie het lekker gekuier. Ons het saam atletiek gedoen toe ek nog in Walvis was.
Geniet julle Ugab / Twyfelfontein trip.  As ek naby was sou ek graag wou saam  :thumleft:
Ugab rivier het al minstens 6 keer gevloei die seisoen verby White Lady Lodge.  Daai wereld gaan die mooiste in jare wees.
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Rexc-w said:
Vis Arend said:
Pragtig, 'n ou se gedagtes loop lekker met jou rr.  :thumleft:  :thumleft:

Daai mooi geel blommetjie verander een van die dae in 'n duiwelse dubbeltjie, daar waar hy steek brand hy dat jy poep.  :eek7:

Die hele Namibia is tans oortrek met die mooi geel dubbeltjies blomme. Dit lyk baie mooi, maar een van die dae gaan jy lekker rond trippel as jy kaalvoet daar probeer loop.
Toe ek beeslorrie gery het in Nam in die 80's het meeste van ons Hang Ten plakkies gedra want jy loop mos ma min. En met die inklim steek jy beide plakkies in die gleuwe van die heel boonste trappie en dus dra jy nooit duwweltjies in die cab in, maar daai eerste keer wat jy dalk afspring van die laaibank in Windhoek of Johannesburg op teer stamp al daai dorings deur die sool wat al hoe lank daar sit!!!! :eek: :lol8:

:laughing4: :laughing4: Eina bliksem!
 
KosiS said:
Rex, is jy MTB Rex? (Rex Benson)?

Ek sal myself seker nie MTB Rex noem nie, maar ek het al bietjie MTB gery die laaste klompie jare.
Being good or bad, maar ek is seker wie jy dink ek is.:thumleft:
 
Jy hanteer daardie KTM seker net so goed soos 'n mountain bike op 'n XC track.
Groete. Cobus Slabbert, Montagu
 
KosiS said:
Jy hanteer daardie KTM seker net so goed soos 'n mountain bike op 'n XC track.
Groete. Cobus Slabbert, Montagu

Aangename verrassing Cobus. Jy bly op 'n lekker plek. Sal jou bietjie pm.
 
Day 5: Windhoek

Spent the day in and around Windhoek visiting friends and checking out some suburbs. Property in Windhoek is pretty expensive.

Some pictures going out on the C28 Khomas Hochland road to Liebig Haus.  Die wereld is oortrek met die geel dubbeltjie blommetjies. Baie mooi tans.

Attachments

  • 2-20200226_143338.jpg
    2-20200226_143338.jpg
    313.1 KB
  • 3-20200226_143203.jpg
    3-20200226_143203.jpg
    322.4 KB
  • 4-20200229_215703.jpg
    4-20200229_215703.jpg
    340.5 KB
  • 5-20200229_215621.jpg
    5-20200229_215621.jpg
    246.8 KB
  • 1-20200229_215849.jpg
    1-20200229_215849.jpg
    269.5 KB
Die Duwweltjie is maar ook 'n Roof wat die Veld beskerm maar as jy as jong Kind na 'n Kwartaal uit die Koshuis Tuis gaan het die Oukie jou Voete mooi opgedonner.

https://af.wikipedia.org/wiki/Duwweltjie
 
Day 6: Windhoek na Mariental

Today I had to start heading back home. But please not the B1.  I opted to go out on the C26 - Kupferberg road. The road was pretty wet in places after some good rain the previous night.
Before Gamsberg I turned left onto the D1265 and later onto D1261.  At Nauchas I had the option to go down Spreetshoogte pass or via Remhoogte.  Remhoogte was longer and always a favourite.  Mens kon enige pad neem, jy sou nie teleurgesteld wees nie. (Wens nou ek het Gamsberg af gevat to by C14 en dan Solitaire toe).

By plaas Guisis is daar laagwater brug met dam wat vol water was. Selfs 'n swerm pelikane wat daar tuis is. Het lekker stuk wilds biltong, kaas/tamatie en skaapboud broodjie en granaat pitte wat nig Marguerite vir my gepak het genuttig. Die lewe is goed vir ons :thumleft:

Na Remhoogte moes ek Solitaire to vir petrol. Mens mag nie daar stop en nie stukkie appeltert eet nie. Self al is dit nie so eksoties meer nie, is dit amper instelling by my familie. Die Radlers begin ook gewoonte raak.

Geniet die fotos..
 
Attachments

  • 01-20200229_215456.jpg
    01-20200229_215456.jpg
    361 KB
  • 02-20200227_110526.jpg
    02-20200227_110526.jpg
    351.7 KB
  • 03-20200229_215406.jpg
    03-20200229_215406.jpg
    323.6 KB
  • 04-20200229_215349.jpg
    04-20200229_215349.jpg
    414.3 KB
  • 05-20200227_142957.jpg
    05-20200227_142957.jpg
    392.1 KB
  • 06-20200229_215230.jpg
    06-20200229_215230.jpg
    261.1 KB
Day 6: Continue

Dam in die Guriep river en Remhoogte pas pad.
 
Attachments

  • 10-20200227_142253.jpg
    10-20200227_142253.jpg
    484.8 KB
  • 09-20200227_142333.jpg
    09-20200227_142333.jpg
    321.6 KB
  • 08-20200227_142856.jpg
    08-20200227_142856.jpg
    480.5 KB
  • 07-20200227_142447.jpg
    07-20200227_142447.jpg
    395.4 KB
Day 6: Remhoogte en Solitaire
 
Attachments

  • 12-20200229_214944.jpg
    12-20200229_214944.jpg
    290.2 KB
  • 13-20200227_142210.jpg
    13-20200227_142210.jpg
    345.3 KB
  • 14-20200227_142133.jpg
    14-20200227_142133.jpg
    267.6 KB
  • 15-20200227_142728.jpg
    15-20200227_142728.jpg
    268.7 KB
  • 16-20200227_150015.jpg
    16-20200227_150015.jpg
    232.8 KB
  • 11-20200229_215014.jpg
    11-20200229_215014.jpg
    388.8 KB
Dag 6: Solitaire, Bullspoort, Maltahohe, Mariental,

Van Solitaire na Maltahohe toe en dan weer gaan slaap by River Chalets op Mariental.
Vroulief vertel vanaf ZA van die Lelies wat blom by Leliepan 40km buite Mattahohe.  DIs my kans, GPS wys ek kan links draai maar daar is net plaashekke sonder paaie. In Maltahohe aangekom besef ek my cel foon het uit my tenk sakkie geval. Nie mooi toe gezip.  :eek7:  Na bykans 3 ure se rondry en soek kry ek die foon in die pad seker 3km buite die dorp.  Ek het oor die 120km gery en gesoek.  Groot was die dankbaarheid toe ek die foon kry. Dankie Vader!!!

Trek na donker weg vir laaste 120km na Mariental.  Trek dadelik in by Padlangs Padstal, bestel koue draught en hoender lewers, bel vir Pieter vir slaapplek en begin kuier. Hier herken Jasper vd Westhuizen my vanaf Hoerskool Walvisbaai skooldae af. Het mekaar laas in 1982 gesien. Nog lekker gekuier voor ek gaan inkruip.
 
Attachments

  • 17-20200228_194708.jpg
    17-20200228_194708.jpg
    433.5 KB
  • 18-20200228_194635.jpg
    18-20200228_194635.jpg
    342.9 KB
  • 20-20200228_194547.jpg
    20-20200228_194547.jpg
    402.8 KB
  • 21-20200228_194518.jpg
    21-20200228_194518.jpg
    543.2 KB
  • 22-20200228_194443.jpg
    22-20200228_194443.jpg
    342.4 KB
Dag 6: Laaste fotos
 
Attachments

  • 23-20200229_214855.jpg
    23-20200229_214855.jpg
    385.4 KB
  • 24-20200227_193953.jpg
    24-20200227_193953.jpg
    289.4 KB
  • 25-20200227_210221.jpg
    25-20200227_210221.jpg
    215.2 KB
Top