Namibia Solo - Some Business and lots of Pleasure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Rex n pel van my hulle het daar op Stampriet geboer jare gelede Arno Knouwds ken jy hulle?

Lekker paaie en wereld daai. :ricky: :thumleft:
 
Jis, ek geniet hierdie RR erg baie. Maak my lus om ook so solo trip te doen  :thumleft:
 
Nice.
Just the kinda solo trip I'd like to do.

Thanks for sharing.

cloudgazer said:
Nice.
Just the kinda solo trip I'd like to do.

Thanks for sharing.

Do it as soon as possible.  The dirt roads are in many places better and safer than any of the city roads I commute every day.  And Namibia is extra beautiful at the moment.

Pleasure!
 
The TRANSPORTER said:
Rex n pel van my hulle het daar op Stampriet geboer jare gelede Arno Knouwds ken jy hulle?

Lekker paaie en wereld daai. :ricky: :thumleft:

Sy pa was seker oom Boet Knouwds.  My Pa hulle sou hom geken het.  Stampriet was ons kerk, kerk basaar en Dingaans Fees geleenthede wat ek onthou.
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Rexc-w said:
My pa was boer op Victory, 100km uit die dorp. Sal vanaand paar fotos laai van wat oor is van ons plaas huise.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
100 km watter kant toe Rex?

Chris - noordoostelike rigting.  Pad tussen Mareintal en Stampriet wat loop oor Lidfontein na Derm.
 
Dis so stunning na goeie reen in Nam as mens by waterpoele verby ry vladder die hordes wit skoenlappers op van die waterpoel. :thumleft:
Waar hulle so vinnig vandaan kom weet nugter alleen.
 
Rexc-w said:
The TRANSPORTER said:
Rex n pel van my hulle het daar op Stampriet geboer jare gelede Arno Knouwds ken jy hulle?

Lekker paaie en wereld daai. :ricky: :thumleft:

Sy pa was seker oom Boet Knouwds.  My Pa hulle sou hom geken het.  Stampriet was ons kerk, kerk basaar en Dingaans Fees geleenthede wat ek onthou.

Ek dink dis hy daai ja.. :thumleft:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Dis so stunning na goeie reen in Nam as mens by waterpoele verby ry vladder die hordes wit skoenlappers op van die waterpoel. :thumleft:
Waar hulle so vinnig vandaan kom weet nugter alleen.

tot mens nie meer deur jou helmet kan sien of al daai wit soppe uit jou klere uit moet was.
Hulle vlieg altyd net mooi op net voor mens deur hulle ry.
Hierdie jaar was daar weer baie, vorige twee nie so baie
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Dis so stunning na goeie reen in Nam as mens by waterpoele verby ry vladder die hordes wit skoenlappers op van die waterpoel. :thumleft:
Waar hulle so vinnig vandaan kom weet nugter alleen.

In die dag skoenlappers, in die nag motte, moer baie.  :eek7: :eek7: 
 
Vis Arend said:

Moet nie met 'n kop flits in die aand probeer werk nie......Jy gaan goggas eet.
 
Day 4 - Part 1: Mariental to farm Victory.

After the 'kuier' with the locals the previous night, the morning started a little slower than expected. I left Mariental in direction of Stampriet, Then I turned north on the M41.
Fist stop for the morning was op my Ouma se Plaas Auros. I spent a large part of my childhood on this farm. Later years when we lived in Walvisbaai, I spent most of my June/July and December holidays here. There I enjoyed good coffee and conversation with the new owner Rey Nel whom I met 10 years ago. Rey is an amazing versatile man. He is an accountant, a sheep farmer, he runs a butchery from the farm, he produces charcoal from indringer Prosopis trees and has recently started farming with quail (kwartels). A huge demand from upper class lodges in Namib for foreign customers.
From there I visited oom Piet and tannie Gerda Smit on their farm Soverby. Oom Piet still has the same good sense of humor that I remember of him. He advised me not to try and visit our old farm as he expected lots of water on the road and in the low lying pans on the way.
The road had some wet areas but nothing intimidating and I stopped to look at our old Plaas Opstal on farm Victory. (I was their in 2010 and knew what the state was. Below some pictures of where I grew up until the age of 10. (1977)

Attachments

  • 01-20200225_131423.jpg
    01-20200225_131423.jpg
    235.1 KB
  • 02-20200225_131825.jpg
    02-20200225_131825.jpg
    288.6 KB
  • 03-20200225_131950.jpg
    03-20200225_131950.jpg
    250.1 KB
  • 3-GOPR1098.JPG
    3-GOPR1098.JPG
    225.4 KB
  • 05-20200225_132159.jpg
    05-20200225_132159.jpg
    336.8 KB
  • 08-20200225_132612.jpg
    08-20200225_132612.jpg
    223.7 KB
  • 14-20200225_133015.jpg
    14-20200225_133015.jpg
    243.9 KB
  • 09-20200225_132633.jpg
    09-20200225_132633.jpg
    262.4 KB
  • 1-20200226_143837.jpg
    1-20200226_143837.jpg
    284.8 KB
Jy neem my nou ver terug in tyd. Baie goed gekose foto's :thumleft:
 
Day 4 - Part 2: Farm Victory to Windhoek.
I rode back from Victory to take the C15 direction Hoachanas. From there to Uhlenhorst and refueled at Dordabis. Here I enjoyed my first double Tafel Radler for the trip.
Hoe verder noord ek gegaan het, hoe groener het die landskap geword.  Windhoek en Dordabis omgewing he al lekker reen gehad.
Van Dordabis af het ek die C23 geneem en weer afgedraai op grondpad by D1463 verby Gocheganas Nature Reserve.  It was so with taking this scenic road. Daar was baie rivier driffies wat my soms effens moes laat konsentreer.
This road ends on main road B1 to Windhoek. This road was very busy after seeing almost no traffic for a few days.
I got into Windhoek at about peak traffic. It is much better than Pretoria. I stayed over at my cousin and her husband at the beautiful Finkenstein Estate on the way to the airport.

Some pictures below:
 
Attachments

  • 21-20200226_143440.jpg
    21-20200226_143440.jpg
    304.3 KB
  • 27-20200225_163145.jpg
    27-20200225_163145.jpg
    348.3 KB
  • 26-20200225_161128.jpg
    26-20200225_161128.jpg
    291.1 KB
  • 25-20200225_160959.jpg
    25-20200225_160959.jpg
    197.8 KB
  • 24-20200229_220057.jpg
    24-20200229_220057.jpg
    271.1 KB
  • 23-20200225_152028.jpg
    23-20200225_152028.jpg
    210.4 KB
  • 22-20200225_151937.jpg
    22-20200225_151937.jpg
    261.9 KB
  • 20-20200226_143626.jpg
    20-20200226_143626.jpg
    346.3 KB
  • 19-20200226_143713.jpg
    19-20200226_143713.jpg
    242.8 KB
Dag 4: D1463

So paar fotos vanaf Gopro op die D1463 pad.
 
Attachments

  • 1-SnapShot(11).jpg
    1-SnapShot(11).jpg
    234.7 KB
  • 2-SnapShot(10).jpg
    2-SnapShot(10).jpg
    231.4 KB
  • 3-SnapShot(9).jpg
    3-SnapShot(9).jpg
    278.5 KB
  • 5-SnapShot(7).jpg
    5-SnapShot(7).jpg
    275.1 KB
  • 6-SnapShot(6).jpg
    6-SnapShot(6).jpg
    276.2 KB
Rex hoekom lyk jul ou plaaswerf so, wie het hom gekoop en so laat verwaarloos? :(
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Rex hoekom lyk jul ou plaaswerf so, wie het hom gekoop en so laat verwaarloos? :(

Jou hart wou seker huil!

Ek moet sê, jou mooi fotos wil my laat tjank van verlang na daai land. 
 
Pragtig, 'n ou se gedagtes loop lekker met jou rr.  :thumleft:  :thumleft:

Daai mooi geel blommetjie verander een van die dae in 'n duiwelse dubbeltjie, daar waar hy steek brand hy dat jy poep.  :eek7: 
 
Top