National Bash ride Report

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
punisher said:
OI Rynet ..... why u wearing a Kak Tjop Machine  jacket !!!!!!!!!!!!!!!!!!!   

Just to be different, it is VERY unusual for anyone to be wearing a KTM jacket on a BMW, but VERY common for BMW clothing to be worn on KTM's....so one learns.... :biggrin: :peepwall:
However, I understand Rynet's BMW is pretty quick, it is now a bit QUICKER.... :biggrin:
 
Looks like fun ! I'll keep my eye on this fred  :thumleft:
 
Ons het Donderdag so rondom 11:00 vanuit Upington vertrek Klein Pella toe waar ons die aand oornag het saam met n klomp ander honde…ons was 19 altesaam by Klein Pella en ons het lekker gekuier (die muskiete eh tons net amper weg gedra en die poue wou nie ophou raas nie daar was ook manne wat so effens ge-snork het) Ons het darem eers by Pofadder hotel gaan aanklop vir n ou versnapperingkie en toe kom Tau en sy groep daar aan…hulle het besluit om reguit Klein Pella toe te ry, want die braailus was darem net te groot. Ek en Beertjie en Uilspieel en Guizo was van plan om die Namakwa 4x4 roete van die begin af te ry tot in Klein Pella, maar ons het so lank vertoef in Pofadder (Dewald of te wel WESKUS se skuld) dat ons toe met die 4x4 roete gery het tot in Pella en toe direk deur gery het tot by Klein
Pella, wat self ook moet deel wees van die 4x4 roete as jy my vra.
Pella se Roman Catholic Mission…
bash2011003a.jpg


Klein Pella gastehuis se kamp area….julle moes sien hoe het dit die vorigge aand gelyk….
bash2011011a.jpg


Van die ander honde wat daar by Klein Pella oornag het was vlnr…Uilspieel,Tweets,Stoffel en Laurika
bash2011015a.jpg


Vrydag was ons vroeg uit die vere, want die Namakwa 4x4 roete moes getem word, en nie een van ons was seker wat om te verwag nie en hoe lank dit sou vat om deur die roete tot by die bash site te kom nie want sien daar sal mos moes gestop word vir n ietsie ook. Vanaf Klein Pella tot by die groot pad was seker so 10km waarvan daar so n lekker 1km sand stuk was en sommer daar aan die begin het sekere manne die besluit geneem om eerder ander paaie te gaan verken as die beplande roete….swaar gepakte bikes en duksand mix nie so lekker nie. Tau en sy groep is 1ste weg gevolg deur ons groepie KTM manne met Fantie en sy span op ons hakke.
Hier staan ons en wag op Fantie-hulle..
bash2011017a.jpg

Die pad af na Witbank…
bash2011023a.jpg

Witbank info centre….
bash2011027a.jpg

Dit was n lieflikke dag vir sand ry, die weer het heeltemal saam gespeel en dit was lekker bewolk so ons het nie so vreeslik gesweet soos ons verwag het nie…hier staan ons en Tau se groep by die Groot Melkboom daar is eers n biertjie gedrink en Tau het ons lekker vermaak met die 660 Tenere.
bash2011031a.jpg

Ons volgende stop was dan Goodhouse….hier kry ons vir Fantie en Hans Boorman kom ook later daar aan….ons het n hele tydjie hier vertoef, want in ons agter koppe het ons geweet dat die “interesantse” gedeelte van die Namakwa 4x4 roete het nog vir ons gele en loer.
bash2011035a.jpg

Vanaf Goodhouse was dit n baie lekker pad al teen die rivier af tot ons op die “grootpad” ge klim het verby Henkries….ek het nog nooit so n slegte grondpad beleef nie die sinkplaat het my stopsels los geskut….gelukkig was dit darem nie te ver voor ons weer moes afdraai vir die laaste gedeelte van die 4x4 roete nie, en dit was waar die sports begin het.
bash2011039a.jpg

bash2011036a.jpg

Hier het ek nie vreeslik foto’s geneem nie, ek was net te moeg van heeltyd met die sand monster stoei en dan was daar nog klipstukke tussendeur ook…ons het vir Tau en sy kamerade so 2km voor die passie gekry en 2 van hulle staan toe op dieselfde plek met papwiele….ons is by hulle verby en het die “passie / rots klim” aan gevat. Dit was sonder erge voorvalle behalwe vir Guizo met die 640 wat so n effense wanbalans oomblik ervaar het. Ons het bo-op die pas gestaan en Weskus het besluit dat ons die pas dalk net so n bietjie moet aanpas vir Tau, want hy is mos darem n man met Dakar drome en die pas was nou nie juis iets vir iemand met sy vermoens nie…..toe besluit ons maar om n paar GROOT klippe op strategiese plekke te sit sodat dit darem vir hom kan voel hy het ook so n effense challenge gehad (fokkit ons is darem nice pelle al moet ek dit nou self se) Nodeloos om te verduidelik….die man het die skills…kyk die 3rde foto waat hy op sy agter wiel is….hy mos sommer bo-oor die klippe.
bash2011045a.jpg


bash2011052a.jpg


bash2011053a.jpg

Ons raak toe erg lus vir n koue bier en dit was n probleem, want van dit waarvoor ons so lus was het ons niks gehad nie en die naaste plek vir n koue bier was Fiddlers Creek. Ons besluit toe om maar hoed vas te druk en maak dat ons by die bash kom….en ek het n afspraak gehad vir 14:00 om n lekker pakslae te kry by n klein mannetjie met n groot hart….dank die vader ek mis toe die pakslae met 4 minute
bash2011062a.jpg


Foto’s van ons kamp area of te wel “die bo-dorp”
bash2011087a.jpg


bash2011115a.jpg

Kyk die mooi hemde wat die SE Club gekry het…..Dodo het myne wat te klein was af gerokkel en kyk hoe waardeer hy die gunsie. Agter hom sit boetie bike…..lyk my hy het iets slegs geruik!
bash2011123a.jpg


Daar was darem ook n tikkie opwonde die naweek toe Weskus na vele probeerslae en vreeslikke ge-soebat ook vir hom darem n girls los gepraat gekry het….hier is hy met haar oppad na die bo-dorp toe hy het iets gepraat van uit-eet en n movie….
bash2011133a.jpg


Saterdag aand se kuier en prys uitdeling was baie lekker en daarna het ons manne van die bo-dorp nog so bietjie vas-gevat en so rondom 24:00 in gaan kruip. Ek en Hans Boorman en Uilspieel en Beertjie het nog die suide van Namibia gehad om te verken oppad huistoe ons is deur Warmbad en daarvanaf het ons so naby aan die rivier gehou as moontlik tot in Ariamsvlei….moes eers so n bietjie petrol heen en weer versprei om seker te maak die KTM se suip maniere maak nie dat van die manne te-voet op Ariamsvlei moes kom nie. Ons was so 16:00 gister middag op Upington en ons was gedaan.
Weereens baie dankie aan die organiseerders vir n onvergeetlikke naweek en aan al die lekker ouens en vrouens wat ek ontmoet het en al die ou kenisse wat weer raak gedrink is en die manne saam met wie ek gery het soontoe en terug…..dit sou nie helfde so lekker gewees het alleen nie.
bash2011171a.jpg


<img src="https://img695.imageshack.us/img695/7353/bash2011172a.jpg" alt="Image Hosted by ImageShack.us"/>
Shot at 2011-10-17

bash2011175a.jpg

 
Het jy toe ooit JOU MENSE gekry die naweek Rickus? :peepwall: :biggrin:
 


Uploaded with ImageShack.us

Some serious sounds came from this tent...
(click on the attachment for a laugh)
 

Attachments

  • cockyandcarrotsgooimielies.wav
    497.2 KB
:laughing4: :laughing4: :laughing4:

Now we all know what happened in there...

---------------

Nice report en foto's Rickus.

As 'n paar van julle lot 'riding gods' nie ook 'eating gods' en 'drinking gods' was nie, het die hempies miskien almal gepas.  :pot:

 
Stoetbul said:
Het jy toe ooit JOU MENSE gekry die naweek Rickus? :peepwall: :biggrin:
NEE MAN....hulle het toe nooit opgedaag nie....toe neem n klomp ander N-Kaap ouens en n klomp Namakwalanders my aan en gee my wyn en vleis en sorg dat daar n dak oor my kop was. Daar was wel so n klein koddigge knapie[sub]Powerflow Justin[/sub] wat vir my n te klein hemp en hoed kom gee het  :peepwall: :biggrin:
 
Adventurer said:
punisher said:
OI Rynet ..... why u wearing a Kak Tjop Machine  jacket !!!!!!!!!!!!!!!!!!!   

Just to be different, it is VERY unusual for anyone to be wearing a KTM jacket on a BMW, but VERY common for BMW clothing to be worn on KTM's....so one learns.... :biggrin: :peepwall:
However, I understand Rynet's BMW is pretty quick, it is now a bit QUICKER.... :biggrin:

Thanks Adventurer , I thought there was something wrong with my clutch ,as the clutch lever was a bit loose and the bike was losing power, but it turned out my throttle body cap had gone AWOL again.  Thanks for tightening the clutch and fixing the capless state with orange tape , she is running beautifully again , nothing wrong with the clutch.  :thumleft:

As for the KTM jacket , I got it at an excellent price and its the best jacket I have had , so comfy and ventilated and best it has 14 pockets  :thumleft: Now I can manage to ride without my handbag  :peepwall: :imaposer:
 
Uit en tuis  ;) Lekker gekuier , moerse lekker gelag, befarkte venue, 6de jaar in n ry  :mwink:

 

Attachments

  • DSC_0189 (Medium).JPG
    DSC_0189 (Medium).JPG
    76.4 KB
  • DSC_0133 (Medium).JPG
    DSC_0133 (Medium).JPG
    161.9 KB
  • DSC_0209 (Medium).JPG
    DSC_0209 (Medium).JPG
    129.8 KB
Briv,daai ou in jou 2de foto vat bietjie pyn lyk dit vir my. Is daar fout op die ou se rug? :peepwall:
 
Lyk of die manne dit geniet het. En nie te veel voorvalle van gebreekte bene nie.
 
Nailing your buddies got new meaning for me after this weekend.....This is just 1 example :3some:
NationalBash11001.jpg
 
Stoetbul said:
Nailing your buddies got new meaning for me after this weekend.....This is just 1 example :3some:
NationalBash11001.jpg

Suddenly I am happy I had to work this weekend!!! :eek7:
 

Attachments

  • do-not-want-dog.jpg
    do-not-want-dog.jpg
    22.6 KB
Janee - as mens moet aanstoot, moet jy aanstoot   >:D :3some:
 
Picture005-2.jpg

Tussen Kliprand en somewhere stunning weer.
Picture008-2.jpg

Mundez reg vir die pad
Picture011-2.jpg

en toe breek sy nuwe bril, ducttape pappie hy fix alles
Picture015-2.jpg

Kliprand se winkel koop ons toe hierdie kepse. Klas goed.
Picture018-1.jpg

Ons wou toe grond gaan koop met ons pannetjie
Picture020-2.jpg

Ultra light packing in 'n rivierloop.....
Picture024-1.jpg


Picture027-1.jpg

Ek moes die kiekie blur want Weskus se tools steek amper uit.
Picture032-1.jpg

Hondeklip baai was weer mooi.
Picture033-1.jpg

Bermie Mundez en Hotsauce koel-af teen die see.

Picture037-1.jpg


Die laaste kiekie by een van die tekens op die pad, voor elke sagte stuk is daar so bordtjie wat die manne se harte laat sak het in hul skoene.

Net hierna het Lest ongelukkig gepleog sonder 'n trekker.






 
Stoetbul said:
Briv,daai ou in jou 2de foto vat bietjie pyn lyk dit vir my. Is daar fout op die ou se rug? :peepwall:

Lyk vir my of hy sukkel om iets uit sy gat te kry! :)

Briv, Mooi foto, die eerste een.
 
3.

Oooooeeeeeeyeahhhh

zambuk  :thumleft:
 

Attachments

  • Capture.JPG
    Capture.JPG
    108.6 KB
Rynet said:
Adventurer said:
punisher said:
OI Rynet ..... why u wearing a Kak Tjop Machine  jacket !!!!!!!!!!!!!!!!!!!   

Just to be different, it is VERY unusual for anyone to be wearing a KTM jacket on a BMW, but VERY common for BMW clothing to be worn on KTM's....so one learns.... :biggrin: :peepwall:
However, I understand Rynet's BMW is pretty quick, it is now a bit QUICKER.... :biggrin:

Thanks Adventurer , I thought there was something wrong with my clutch ,as the clutch lever was a bit loose and the bike was losing power, but it turned out my throttle body cap had gone AWOL again.  Thanks for tightening the clutch and fixing the capless state with orange tape , she is running beautifully again , nothing wrong with the clutch.  :thumleft:

As for the KTM jacket , I got it at an excellent price and its the best jacket I have had , so comfy and ventilated and best it has 14 pockets  :thumleft: Now I can manage to ride without my handbag  :peepwall: :imaposer:

so what you reeeeeeeeeeeeely trying to say is ...... KTM is a good G I R L  brand  huh
 
Hiers die hele lot  :eek:  en die vlieg vlieg nog steeds  :mwink:
 

Attachments

  • DSC_0134 (Medium).JPG
    DSC_0134 (Medium).JPG
    145.8 KB
  • DSC_0135 (Medium).JPG
    DSC_0135 (Medium).JPG
    148.9 KB
  • DSC_0139 (Medium).JPG
    DSC_0139 (Medium).JPG
    106.3 KB
  • DSC_0140 (Medium).JPG
    DSC_0140 (Medium).JPG
    55.8 KB
Top