Jy weet JM, ek het regtig geskrik - en toe gedink julle het my sommer opgewen vir die pret. As ek daai spinnekop gesien het, het ek in my broek gekak! :laughing4:
Awesome Bash , best one ever !
Home , safe and bloody tiered !
Oom Foorie " Baie dankie vir die geleentyd om saam met julle terug te ry !
My first time to see a Lady Dog stripping off her clothes as she was a pillion on her hubbies bike.
Luckey for her , I stopped and picked up all her clothes as they were pealed off !!! Lol
Wow wat n lekker Bash, my 4de een en hulle raak elke jaar net beter. Dankie aan almal wat met die reelings gehelp het dit was great.
Die braaipakke was weereens n treffer,jammer daai slaghuis is nie in die Kaap nie. Die pelle wat saam gejaag het,volgende keer ry ons
twee dae op en af. Was lekker om al die bekendes te sien, dit is die groot rede hoekom n ou elke jaar die bash bywoon.
[psst alles is gewas en weggepak we]
ja dis Socket met sy alpi en ketel... dai ding het so wind geskep dat hy op n tyd sonder petrol loop staan het die kamera was te ver om toe n foto te neem :imaposer: eepwall:
In Pofadder, we met up again with Welsh and Shark and had a lekker breakfast consisting of chops, sosaties, wors, vienna's and bacon.
Local slaghuis braaing on the pavement.
Baie beter en lekkerder as 'n Wimpy ontbyt en die chat met die locals priceless! Dit is maar net anders op hierdie klein plattelandse dorpies. 8) :thumleft: