Maybe you know a farmer that will let us ride on his farm? For my two boys and myself. Will pay day fee or or with Appletisers..
Ons kamp in Waenhuiskrans maar kan die fietse gaan haal die naweek. Seuns maak die ma mal om n slag te ry en die pa staan ook nie ver terug nie.
Groete