New member

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 25, 2013
Messages
2
Reaction score
0
Location
Jeffreysbay
Bike
BMW R80GS
Hi almal

Is al 'n tydjie 'n lid maar nog nie voorgestel nie. Jaar terug F800 GS gekoop.  Het twee weke terug hard geval in Baviaans oor die berg na Willowmore.  Ek glo vas  iets moes gebeur het deurdat die fiets met moerse spoed begin jaag het asof ek die throttle @ die berg oopmaak. Natuurlik beheer verloor en @ berg af.  Lanklaas sulke gasvryheid ervaar ssos van Chris van Rus en Vrede. Nou ja so stel ek my dan nou voor op die forum.
 
Top