Hi almal, ek het so pas aangesluit en hoop dit sal nog sommer lank en lekker wees.
Ek is van die Oos Kaap (Despatch)
Soos jullle kan agterkom is my fiets groen (Lime green KLR 650)
Sien julle by die bash.
Dankie aan Melo Yello. :thumleft:
Ek is van die Oos Kaap (Despatch)
Soos jullle kan agterkom is my fiets groen (Lime green KLR 650)
Sien julle by die bash.
Dankie aan Melo Yello. :thumleft: