Newbie van CW.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Monster XT660R

Pack Dog
Joined
Aug 25, 2011
Messages
147
Reaction score
1
Location
Worcester
Bike
Yamaha XT660
Hello al die honde.  Ek is maar nuut hier en het by die local honde gehoor ek moet my bekendstel voor ek kan aankap! (Lol) Ek is van Worcester en ry ñ 2006 Yamaha XT660R. Ek sukkel nog met die site, maar sal dit dam uit vind hoe dit werk. As julle my wil help, asb. doen so!!   :newbie: 
 
Top