Nog n nuweling van George

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KAAS

Pack Dog
Joined
May 19, 2007
Messages
227
Reaction score
0
Location
GEORGE
Bike
BMW F800GS
Ek is n gebore Georgiet. Ek moet se ek is baie bevoorreg om in so n wonderlike deel van die wereld te bly.Trailrider het my vertel van hierdie wonderlike "site". Ek het totaal en al verslaaf geraak en gaan ten minste 5 keer per dag aanlyn. Dit voel of ek julle almal persoonlik ken. Groete
:p
 
Top