Nou maar ja.....nou maar toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Madala

Pack Dog
Joined
Oct 10, 2007
Messages
180
Reaction score
0
Location
GAUTENG
Bike
BMW R1200GS Adventure
Madala kry n tweede kans. Op16 my eerste fiets, n Zundapp SS50, die trots van my lewe. En dan die weermag en diensplig, varsity, vroumense, kinders.....altyd nog iets wat gedoen moet word.
Maar dan kom die tweede kans. Madala koop 2 jaar terug n 650GS. Pure genot. Maar lang bene maak dit moeilik off road. Begin van die jaar n 1150 GS gekoop en tot nou 22000 km gery.
Madala smile al die pad......... o ja, en Madala staan!  ;)
 

Attachments

  • GS 780.jpg
    GS 780.jpg
    153.5 KB · Views: 130
Top