Madala
Pack Dog
Madala kry n tweede kans. Op16 my eerste fiets, n Zundapp SS50, die trots van my lewe. En dan die weermag en diensplig, varsity, vroumense, kinders.....altyd nog iets wat gedoen moet word.
Maar dan kom die tweede kans. Madala koop 2 jaar terug n 650GS. Pure genot. Maar lang bene maak dit moeilik off road. Begin van die jaar n 1150 GS gekoop en tot nou 22000 km gery.
Madala smile al die pad......... o ja, en Madala staan!