Nuwe en ou Houwhoek pas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,360
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
R-O-V-Rat het na die geocache gaan soek op die ou Houwhoek pas, sonder sukses
Ek het hom al gevind en wou gaan seker maak die ding is nog daar

Die teerpad op pad boontoe

001-3.jpg


002-1.jpg


Panorama by die pas

003-3.jpg


Van teer na grond

004-3.jpg


005-2.jpg


006-2.jpg


Ground zero, geen cache nie, inderdaad weg

007-1.jpg


Klim terug op die spoor

008-2.jpg


Klim so koppie uit en siedaar altwee brue in 'n panorama, nog nie voorheen hier op nie

009-1.jpg


Die pad het baie los sand en baie los klippe, droog na al die reen, pad redelik verspoel

010-1.jpg


Werklik mooi hier af

011-2.jpg


012-1.jpg


Die einde in sig

013-1.jpg


Hier word gerus, nog nie nou al my tyd nie

014-1.jpg


Botrivier

015-1.jpg


Beloning na redelike harde werk, lekker natgesweet

016-1.jpg


018-1.jpg

 
:thumleft: Thanx for the little bit of history, great pics. Will put it on my "Places to go see list"
 
That little piece of dirt is adventure bike nirvana. I've been both ways dozens of times but it never fails to excite. Just worried I might meet a car or bike head on .
 
My gat gesien daar laas naweek, daai sandjies naby Botrivier oppad na bo my so bietjie onverwags gevang. Eina.
 
Lekke. Het jou sien indraai daar gister toe ek en Riaan terug gekom het vanaf sy enduro.  :ricky:

Mooi foto van die twee brûe.  :thumleft:
 
badseed said:
Just worried I might meet a car or bike head on . J

Rode up there this morning,  had 7 4x4s from the front  :-\
 
Velly velly naaaais.....en grat pics soos altyd!!!  :thumleft:
 
Top