Nuwe lid!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

w@nted

Race Dog
Joined
Jun 7, 2013
Messages
819
Reaction score
51
Location
Netherlands
Bike
Husqvarna (all models)
Hi almal

Ek't nou al n paar maande die site bestudeer en uiteindelik opgesign! Dankie vir al die info sover...Ekt n f800gs en geniet hom gate uit. Wil nou n bietjie meer "hardebaard" trips beplan en doen. Sien uit om saam die ander honde te gaan ry!
 
Top