Hallo almal. Ek's 'n nuwe - ou biker. In die middel 80's my Kawa 1100 (shaft drive) verkoop om my matte in die huis te betaal. Die bike-kiem het iewers in my bloed rondgeswerf en nou is ek 60. Dus is dit tyd. Ek maak toe maar so. Fietsie aangeskaf. Bly op Vredendal in die wes kaap. Kyk maar die weervoorspelling. Gedurende die somermaande - die warmste plek in die land.