NW - Braai!!! 22 Junie 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ZAR

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2009
Messages
83
Reaction score
4
Location
Lichtenburg
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Braai op 22 Junie 2013

Reelings: RassieGS, Zetman en ZAR

Plek: Vaalbos Kampeerterrein, meer inligting eerste post bl.3. Dankie aan Laurika wat die site gereel het. Verdere vrae oor die terrein kan dan ook asb aan Laurika gerig word.


RassieGS said:
Honne
Dis gereel Nico sal pap en sous voorsien met bedraggie per kop. Verder kan hy as ons wil 'n lys maak met manne en manine se drinks wat hulle wil he en braaipakkies(steak chop en wors) hy maak almal sin afsonderlik op met kwitansie in die pakkie en kom lewer dit vir ons op site af die Saterdag. Soos die ouens kom gee ek of Laurika hulle piekniek mandjie vir almal en die geld word betaal ek gaan maak dan reg met Nico. Al wat hy vra is dat ons nie later as 12:30 die pakkies kan ontvang nie hyt nog funksie aan die middag. Hoes daai vir julle.

Oorslaap vir Saterdagaand is nou vol. Behalwe as jy jou eie bed bring of in tent slaap.  ;)

As jy oorslaap reel asb met Laurika, daar is beperkte beddens beskikbaar. Kamp plek is daar maar dit is BAIE koud daar in die winter langs die rivier, so be warned!!!



:ricky: :ricky: :ricky:
 
Top