Oasis , a Waterfall and a hard fall

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
we met sometime ago at van staadens bridge but anyhow it is the most beautiful area i have seen in a long time great photo,s great ride sorry about the fall
 
I know that corner: also had to do some hard braking there once! That view becomes more spectacular as you slide towards it.
 
Ek het die trippie saam Hano geniet. Dit was my eerste keer na Cederberge en op redelike rowwe paaie, baie bly ek het dit gemaak. Ek het self 'n paar WTF oomblikke gehad en amper die KLE neergesit oppad Eselbank toe, daai ronde klippe is flippen uitdaaging gewees met KLE met sy sagte voor suspension. Ek het groot geskrik toe ek daai briek merke sien, gedog Hano is oor die kant. Was daarna maar ook skrikerig. Het regtig sleg gevoel vir Hano se part en kon sien die man maar nie te lekker.
Ek sal later ook van my fotos by sit.(Natuurlik nou nie so goed soos Hano sin)
 
LRFan said:
Ek het die trippie saam Hano geniet. Dit was my eerste keer na Cederberge en op redelike rowwe paaie, baie bly ek het dit gemaak. Ek het self 'n paar WTF oomblikke gehad en amper die KLE neergesit oppad Eselbank toe, daai ronde klippe is flippen uitdaaging gewees met KLE met sy sagte voor suspension. Ek het groot geskrik toe ek daai briek merke sien, gedog Hano is oor die kant. Was daarna maar ook skrikerig. Het regtig sleg gevoel vir Hano se part en kon sien die man maar nie te lekker.
Ek sal later ook van my fotos by sit.(Natuurlik nou nie so goed soos Hano sin)

Was lekker om jou saam te he. Sien uit na jou fotos.

 
Lekker trip.  Nice pics.   :thumleft:  Eselbank can be a bit tricky at times.  ;)
 
Ek het self amper my gat gesien op my eerste trip Sederberge toe net voor Oasis.  Gansdans gedoen op 130 km/h.  Bly jy is OK en sterkte met die herstelwerk! 

Ek was al baie by daai waterval, maar nog nooit sulke mooi foto's geneem nie!
 
I had my first off this weekend. Thick mud + erosion gully = trip to repair shop for bike.
No real damage to me, but my camera which was in my pocket got smashed. So much for a crush proof camera.
Bike survived, the universe smiled on me and I had a relatively soft landing on grass. Things turn sour very quickly.
Lesson learn't though, when riding far away from home on unexplored roads take a buddy. I had no cell reception and no way of telling anyone where I was. Had I been pinned under the bike it could have been a very long wait on that jeep track before someone happened to drive past.
Glad you ok, had you gone down that embankment your mate may have been writing a post on your behalf.

 
Dis hoog daar af. :eek:

Bly jy is OK
 
Hier gat ek met my fotos, sal maar in sarsies is nog by werk so vat maar 'n rukkie.

Ek het Vdydag op die laaste menuut besluit om saam Hano te gaan. Saterdag oggend tent gesoek en nodige dinge bymekaar gegooi. Hier is foto van Hano by perde kuns.


In die ry foto oppas Ceres toe.


Hier het Hano 'n baie vinnig stop gegee, een of ander gogga by helmet in.


Foto na Ceres se kant.


Mooi natuur oppad Cereberg Oasis toe.




Ou werkers huisie.
 
Ek het Vrydag op die laaste minuut besluit om te gaan en het by Hano gestop en hoor of hy nog gaan. Saterdag oggend inder haas goed rond geskraap om saam te vat. Weer baie lekker gewees Saterdag.
Hier is Hano by Perde kuns.


In die ry foto oppad na Ceres.


Hano noodstop hier gemaak na 'n moerse gogga by helmit in is.


Uitsig na Ceres.
 
Baie mooi natuur oppad na Oasis.




Ou werkers huisie.


Hano free down the road om gelykte te kry om pap wiel reg te maak.


Laat die werk begin.


My KLE vat 'n rus kansie.


Hier is die man hard besig om wiel reg te maak. Kyk hierdie ou kan, ek staan nog so rond en wereld bekyk toe het hy tjop al uit en volgende tjop in!




Kry wiel op regte druk.


 
My tuiste gewees vir die nag.


Hano besig om te pak.


Die man het te warm gekry met ry broek so 'n klein modifikasie om koeler te loop.


Welkom by Oasis.


Hier vang ek ook gou koffie voor die langpad aangevat word.


Vat so BMW!
 
Fantastic! We live to fight another day - minor repairs and aches and pains are small prices to pay for the enjoyment. Nice RR and great pics :thumleft:
 
Was 'n bietjie stof af van fiets.




KLE maak wiele nat.


Nog 'n huisie in boendoes.


Vat ons eerste koffie breuk, was ook laaste want dit het lekker warm geword.


Ou huis in Eselbank.


Ek het valle afgeneem maar Hano se fotos lyk beter so ek gaan nie myne opsit. Hier is wel so paar van die plante.






Grondpad heelpad!


Hier het ons gestop vir koeldrank en snacks, net hierna het Hano die BMW neergesit, ek het nie fotos gekry die ou het daai BM so vinnig opgetel en uit pad gekry.

Middag ete by Kardoesie.


Ek en KLE veilig by die huis.

 
Top