Onbeplande Olifants en Lagalametsi

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hey,lekker charka. Sal een of ander tyd maar bietjie moet saam ry daar.Laat weet waneer jy weer wil gaan. Ek en die vorige baas van daai 640 soek n trip!
Dankie
 
>:D Lekker my BRA! Ons het weereens dit reg gedoen....... Maar hulle moet self die paaie gaan soek!
 
n Bietjie van alles, water, klip, sand......n alles in een trip, hemel op aarde naby die sogenaamde 'hell'...lol. Gr8 trip  :laughing4:
 
jy weet mos my bra dis hoe ons dit doen soos in die oudae (nog n dop nog n ding)
 

Latest posts

Top