ONS GAAN KOOP WORS EN KOM TERUG MET 'N AF RIBBETIE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
XT JOE said:
Nice  :thumleft:, op die emmer lys, gooi  die fotos

Dankie Joe!

Nou weet jy sommer wat het by watse bord gebeur.  Ek hoop jy kan dit buite seisoen doen.  Die slakkepas karre op die pas neem 'n klein bietjie van die "magic" van die pas af. 
 
Pragtig geskryf DR

My gunsteling 'quote': "Toe maak ek maar my oe toe en trek voorbriek"  :imaposer: :imaposer:

EK is seker dit het alles sin gemaak op daardie stadium.  ;D

Bly jy is beter  :thumleft: :thumleft:
 
Aahh, daardie lekker ou af ribbetjie. Jy moet hom kry saam met bronchitis as jy wil sports he :biggrin:

Lekker RR :thumleft:
 
Dankie, dit was baie interessant. Sterkte met die rib  :thumleft: Mooi fotos ook.
 
Lekker RR Dusty, dankie vir die geskiedenis! Sterkte met af-rib!
 
Hokaai!

Dit het oor Desember vakansie gebeur, so die ribbetjie is darm al  reg.

Maar dankie vir die wense!

Ons het in daardie week die 7 passe ook gaan ry.

Sodra ek tyd het doen ek die RR daarook oor.

Sir Thomas Bain was n voortreflike padbouer.  Soveel so dat hy en n familielid oor die bou van die 7 passe baklei het en uitmekaar is daaroor.

Ai dis so pragtig..en baie interessante ride report!! Dis is regtig inspirerend. Dankie DR!
 
Uitstekende RR Dusty Rusty. :thumleft:

Dusty Rusty said:
Het julle geweet dat die Keurrivierbrug glo veronderstel is om ‘n spook te he.  Nogals geklee in ‘n grys pak.   Wonder nogals wie dit kon wees?  Iemand wat iewers oor die rand gestort het?  Die bandiet van Moertjiesklip? Of dalk was dit die windlawaai Bosshoff wat probeer om uit die pas te ontsnap..... wag laat ek nie daai storie te ver vooruit loop nie (booe-hoe-ha-ha) 

Dis 'n ou en getroude vrou van Oudtshoorn distrik wat 'n affair gehad het. Hulle het soms 'n wegbreek George toe gevat. ;)

Een nag oppad terug het hulle daar gestop en die man het die vrou en homself geskiet. :-\
 
Nou kan julle n bordjie opsit wat lui " Dusty se rib" !!
 
DR nice RR en goed om te sien jy het daai omgewing uitgery met Nismark...

Attakwaskloof is mooi geniet.... :thumleft:

Dusty Rusty said:
Sir Thomas Bain was n voortreflike padbouer.

Hy het egter nie Montagu pas gebou nie. Dit was Henry Fancourt White. Daar waar die pad split naby die tolhuis oppad terug, waar jy na Blanco of George ry, daai stuk george toe het Bain gebou. George se stadsvaders het dit gereël om die reisigers George toe af te rokkel van Blanco af. Blanco het toe al 'n kollege, poskantoor en als gehad en mense het daar gestop op pad na Mosselbaai se hawe. Dit het obviously gewerk, want Blanco is vandag 'n buurt van George. Imagine dit was andersom. Dan was George nou 'n buurt in die groter Blanco!
 
Trailrider said:
Uitstekende RR Dusty Rusty. :thumleft:

Dusty Rusty said:
Het julle geweet dat die Keurrivierbrug glo veronderstel is om ‘n spook te he.  Nogals geklee in ‘n grys pak.   Wonder nogals wie dit kon wees?  Iemand wat iewers oor die rand gestort het?  Die bandiet van Moertjiesklip? Of dalk was dit die windlawaai Bosshoff wat probeer om uit die pas te ontsnap..... wag laat ek nie daai storie te ver vooruit loop nie (booe-hoe-ha-ha) 

Dis 'n ou en getroude vrou van Oudtshoorn distrik wat 'n affair gehad het. Hulle het soms 'n wegbreek George toe gevat. ;)

Een nag oppad terug het hulle daar gestop en die man het die vrou en homself geskiet. :-\
 
Trailrider said:
Uitstekende RR Dusty Rusty. :thumleft:

Dusty Rusty said:
Het julle geweet dat die Keurrivierbrug glo veronderstel is om ‘n spook te he.  Nogals geklee in ‘n grys pak.   Wonder nogals wie dit kon wees?  Iemand wat iewers oor die rand gestort het?  Die bandiet van Moertjiesklip? Of dalk was dit die windlawaai Bosshoff wat probeer om uit die pas te ontsnap..... wag laat ek nie daai storie te ver vooruit loop nie (booe-hoe-ha-ha) 

Dis 'n ou en getroude vrou van Oudtshoorn distrik wat 'n affair gehad het. Hulle het soms 'n wegbreek George toe gevat. ;)

Een nag oppad terug het hulle daar gestop en die man het die vrou en homself geskiet. :-\

:). Dankie mnr Trailrider!

Jy is mos al lankal n gesoute storievertelller en n man wat weet wat waar gebeur het.

Ek kon nerens enige iets te lees kry van die brug se spook nie, behalwe dat hy in n grys pak rondloop.

Sal nogals interessant wees om deur die argiewe te krap en van die Montaque pas uitknipsels te lees. 
 
DR kyk bietjie hier: https://trailriderreports.blogspot.com/2007/10/montagu-pass-1847.html
 
Trailrider said:
Dusty Rusty said:
Sir Thomas Bain was n voortreflike padbouer.

Hy het egter nie Montagu pas gebou nie. Dit was Henry Fancourt White. Daar waar die pad split naby die tolhuis oppad terug, waar jy na Blanco of George ry, daai stuk george toe het Bain gebou. George se stadsvaders het dit gereël om die reisigers George toe af te rokkel van Blanco af. Blanco het toe al 'n kollege, poskantoor en als gehad en mense het daar gestop op pad na Mosselbaai se hawe. Dit het obviously gewerk, want Blanco is vandag 'n buurt van George. Imagine dit was andersom. Dan was George nou 'n buurt in die groter Blanco!

 Jy is 100 % reg! Ek onthou nou, Fancourt, daardie mooi buurt is seker na hom vernoem!  

(Ek het niks in my notes gesit van wie die pas gebou het nie, so die RR se inligting is darm nie verkeerd nie ;) )

Ek onthou Bain was ook egter daar bedrywig. (Met die 7 passe)

 Dit moes seker n groot eer wees om so n bergpas uit te le en te sien hoe mense jou handewerk geniet.

Mooi RR, Dusty! Ek sukkel nog met myne oor die trippie kaap toe "An old man's journey to the Cape" (Afr: "Ry en val besoek die Kaap").  :laughing4:
 
Rooikat said:

Rooooooikat!  Ek sien BAIE uit na jou RR.  Ag wikkel nou en begin met dit.  Assamblieftog! 

Top