Op met die Bergrivier. Part 1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mark62

Race Dog
Joined
Feb 24, 2009
Messages
862
Reaction score
0
Location
Barrydale W.C.
Bike
Yamaha XT660
Waar... begin by Darling trein stasie, wanneer... Sondag die 17de om 08h00 , roete grondpad en treinspoor langs tot in Laaiplek die einde van die Bergrivier dan Ry ons Net sover moontlik langs die Bergrivier tot so 12h se kant... kan altyd n ander dag, op n Sondag die res doen tot die begin van die Bergrivier... ons Rynet n lekker Sondag oggend rit... 3mense sover...
 
Top