Ou Houw Hoek pas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,357
Reaction score
922
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Gistermiddag gou die ou pas op gery en die nuwe pas afgery
Versoek van een van die forumlede om die GPS file te kry
Dit het so lig gereen, maar was nog steeds heerlik om so vinnig weg te glip en in die natuur te wees

001-9.jpg


002-9.jpg


003-9.jpg


004-9.jpg


005-9.jpg


006-9.jpg


007-8.jpg


008-8.jpg


009-7.jpg


0030-1.jpg
 
Dit lyk baie mooi, ek sal nou maar net moet plan maak om my skoeter af te bring binnekort!
 
Ek sal graag die roete wil ry. Hoe kom mens op die pad en moet jy toestemming he?
 
Stofpad said:
Ek sal graag die roete wil ry. Hoe kom mens op die pad en moet jy toestemming he?

Nie nodig vir toestemming nie
Op die N2 net na die Houwhoek padstal ongeveer 1 km draai links af

Afdraai.jpg
 
Nice, volgende keer as jy onder op die oupad uitkom draai links deur die "township" en dan weer links op met  eerste grondpad. Ek's onder korreksie maar ek dink dit is Van der Stel pas met baie nice grongpaaie wat jou terug vat na of vyeboom/grabouw area of n regs na die villiersdorp/caledon pad. Baie mooi en gooie gravel soos hulle dit beskryf of laat weet wanneer dan ry ons sommer saam!
 
Van der Stel Pas en dan Hawston view terug op die R43, lekker pad, vandaar verby Helderstroom gevangenis tot by Greyton of andersins tot by Theewaterskloofdam, terug oor Vygeboom, Grabouw, Highlands, Hermanus

Baie lekker paaie hier in ons omgewing

Praat net, dan doen ons dit
 
Thx for this, going to be in Hermanus after the BMW bike fest for a few days, so will be able to take a day trip out.
 
Top