Pietcoke
Race Dog
- Joined
- Nov 24, 2008
- Messages
- 1,989
- Reaction score
- 0
- Location
- Worcester, Western Cape
- Bike
- BMW (all models)
Wil net vir almal hello sê. Ek is van Worcester en het heelwat Buddy's reeds op die forum. Ek is 'n ou biker, maar begewe my huidiglik met 'n padfiets. (die 5de een wat ek baie geniet) Eendag as ek nog groter is sal ek ook 'n STOF SCOOTER besit en lekker in die modder saam met julle kom speel.