PE Dogs Sunday Ride 11 March 2012 The Coastal Ride ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ons het nie lank gewag nie, toe kom die manne.
Kyk net hoe windgat is Jup met daai nuwe wa.........

100_6550.jpg


Ek is nog nie op hoogte met al die manne se name nie, maar hier kom hulle.

100_6551.jpg


100_6552.jpg


100_6554.jpg


100_6555.jpg


En toe word daar eers gegroet...............

100_6557.jpg


.......en gesels................

100_6558.jpg


En toe is dit voort na Alexandria, daar gaat Tiger8 en vrou.

100_6561.jpg


So paar fotos oppad na Alexandria, die roete is flippen mooi.

100_6576.jpg


100_6614.jpg


100_6616.jpg


Hier kom die sweeper ook, J-MO

100_6633.jpg


100_6634.jpg


100_6653.jpg


100_6679.jpg


100_6684.jpg


J-MO

100_6695.jpg


100_6710.jpg


100_6713.jpg


100_6720.jpg


100_6725.jpg


Op Alexandria moet ek gou petrol gooi en die ander manne is solank voort na Boesmans via Woody Cape.  Klaar petrol gegooi en ons is weer oppad.

100_6749.jpg


Woody Cape

100_6768.jpg


100_6769.jpg


100_6779.jpg


Die manne stop,  ek en Jupiter moet mos eers ons longe verpes.

100_6815.jpg


Oppad na Boesmans al langs die see.
Hier is almal in een foto (behalwe die arme sweeper, J-mo)

100_6835.jpg


By Boesmans, die wurms kriewel en moet gevoed word.

100_6872.jpg


Die uitsig van die eetplek.

100_6877.jpg


Die groepfoto, Johan “connect” met Knuckelhead.

100_6882.jpg


Weereens ‘n lekker outing.  Dankie aan my vrou vir die kiekies en dankie JMOL vir die saamry.  Aan al die PE se mense, dit was lekker gewees om ou vrinne weer te sien en om nuwes te ontmoet en saam te ry.  Sien julle binnekort weer.  Veilig bly en ry. 

Groete van die Arende.
 
Thanx for the ride, next time I will bring my dad with for his first WD braai run.
He will be riding my 250 and then it will also be my first run on the 650.
Can't wait

:ricky:
 
A big thanks for the Arende for the company and a big thanks for the PE dogs.

Nice meeting you all.  Ons maak weer so.

Groete

Jaco
 
KALLY:

"Dodo can you please remove your avatar, as I have no idea what you are writing about.
No on second thoughts rather leave out the writing"

Focus my son - focus  :imaposer:
 
Weer eens uitstekende foto's Arende!

:ricky:Ons bly maar in "n besonderse deel van "n besonderse land??????
 
My memories of East London are fond. I grew up there and any excuse to ride our bikes offroad was take advantage of. Looking at these pics and this RR, I think I need to inquire as to what you guys will be up to during the time I am there.. I still believe the EC is one of the most stunning places in SA.. No excuses needed to get dirty.. Lol!!
 
jupiter said:
Freedom said:
Thanks All. Was a very nice ride and a great breakfast, nice to meet the crowd

Who You ?  :3some:

That is Les, taken him some five years to make his first post on the forum, lets see how it goes on from here.
 
chrisL said:
Wow dis mooi groen by julle :thumleft:

Daai deel teen die kus lyk altyd so. Een van die hoogs produserende melk gebiede in die land.

Heddles said:
My memories of East London are fond. I grew up there and any excuse to ride our bikes offroad was take advantage of. Looking at these pics and this RR, I think I need to inquire as to what you guys will be up to during the time I am there.. I still believe the EC is one of the most stunning places in SA.. No excuses needed to get dirty.. Lol!!

We ride on the second Sunday of the month. Let us know when you here.
 
Thanks buddy.. Might be soon and I will be sure to let you guys know..
 
Crab said:
jupiter said:
Freedom said:
Thanks All. Was a very nice ride and a great breakfast, nice to meet the crowd

Who You ?  :3some:

That is Les, taken him some five years to make his first post on the forum, lets see how it goes on from here.

Ah ! OK, forgot about him for a moment. Welcome Les.(Geese, my forum mentor shat on me when I did not introduce myself. What's this forum coming to  >:D)
 
Thanks for all the pictures guys and Tannie Visarend. That Angel you took the pic of must have been one of those watching over us today as nothing went wrong.
 
Nice man, thats always a beutiful piece of road.  I actually saw a good couple of bikes sunday morning on my way bay from Port Alfred, was looking for wilddog sticker, but alas. 
PS
Johan is Jakkalsman op die forum, Jy hettie weer lekker water crossings gehad nie Jakkalsman?  :biggrin:
 
Thanks guys - it was great riding with you guys.  Special thanks to Jupiter for the initiative and organising and J-mo for looking after everyone, especially when my KLR began to misfire.  Made it home with a few more splatters, but the last 10 k's all seemed to be hunky-dory again.  ???

Oh, and thanks to Knucklehead for convincing me to come, irrespective of the lurking weather - it turned out to be a PERFECT day for riding!

Yes, J-man, I looked out for you, but I guess we were on gravel at the time you headed back to PE.  And, no, there was not another crossing, and there will never be one like Grootrivierpoort that day!  :ricky:

PS:  O, en nou weet ek ook van Karel Landman!  Dankie Jupiter en Dodo - goeie stukkie boere-geskiedenis/erfenis hier in ons vallei!
 
Jakkalsman said:
Thanks guys - it was great riding with you guys.  Special thanks to Jupiter for the initiative and organising and J-mo for looking after everyone, especially when my KLR began to misfire.  Made it home with a few more splatters, but the last 10 k's all seemed to be hunky-dory again.  ???

Oh, and thanks to Knucklehead for convincing me to come, irrespective of the lurking weather - it turned out to be a PERFECT day for riding!

Yes, J-man, I looked out for you, but I guess we were on gravel at the time you headed back to PE.  And, no, there was not another crossing, and there will never be one like Grootrivierpoort that day!   :ricky:

PS:  O, en nou weet ek ook van Karel Landman!  Dankie Jupiter en Dodo - goeie stukkie boere-geskiedenis/erfenis hier in ons vallei!

Jy moenie jou bike so baie skoonmaak nie, dis hoekom hy so sputter!  :biggrin:
 
My bydrae:

Wil net dankie sê vir Knuclhead vir die nominasie van hierdie roete. Ek was verras. Dankie Jub vir die leiding, als het goed afgeloop.

Ek gaan nie fotos pos wat reeds gepos is nie. My fotos begin net na die Kinkelbos Polisiestasie.

Mooi beboste gedeeltes wat ons deur gery het.

5000x.jpg



Droë boom langs die pad.

5001nt.jpg



Nog mooi dele

5002j.jpg




Hier het dit bietjie oop gemaak.

5003c.jpg


Dit moes redelik gereen het die vorige dag.

5004m.jpg





Af in ‘n kloof in

5005m.jpg



Op pad na die T-aansluiting waar Visarend, Mev. Visarend en J-Mol vir ons wag.

5006i.jpg




Hierdie modder patch het so effense opeenhoping veroorsaak.

5007c.jpg


5008s.jpg




Hier sluit ons by die Visarende en J-mol aan.

5009c.jpg



Hierdie gedeelte van die roete was mooi. Dit het gelyk soos ‘n grasperk met koelte bome oral. Volgens Jup is hierdie area die enigste plek  waar hierdie bome wild voorkom. 

5010k.jpg



Die pad loop dood vir voertuie, maar mortorfietse mag nog aangaan.

5011g.jpg



Hierdie is een van die mooiste roets wat ek gery het.

5012n.jpg


‘n Paar Jerseys op pad na die weiding kampe toe.

5013v.jpg



Visarend en Mev. Visarend het laat weet hulle gaan gou petrol ingooi en ek hoef nie te wag nie, hulle sal weer later by ons aansluit .

5014h.jpg



Mooi roete

5015q.jpg




En toe ek in my spieël kyk daal hierdie ST op my neer soos ‘n Visarend op ‘n argelose Karpie. Of Visarend ken ‘n kortpad of hy KAN ry. Mapsource het bevestig dat daar nie ‘n kortpad was nie, maar moet sê dat die grondpad van die Petrol pompe tot hiertoe mooi was. 

5016z.jpg



Met Jub se nuwe wiele in die voorgrond skep die groep vars lug.

5017k.jpg


Ingang by Bushman’s Pub & Grill.

5018mt.jpg




Nog ‘n foto van die uitsig van die Deck af.

5019.jpg



Wye hoek groep foto.

5020c.jpg



Koeltebome is skaars terwyl die temperatuur na 30°C toe kruip.

5021j.jpg


Hier split die Oos London manne en die PE manne op.

5022z.jpg




Les kom groet voor hy daai Honda se oor oop draai huis se kant toe.

5023y.jpg



Die vervelige pad na Karl Landman se aardbol toe.

5024aa.jpg


Jub hardloop om betyds te wees vir sy Kamera.

5025s.jpg


Karl Landman se Monument.

5026s.jpg



Ai, weer in die Wild Reservate in. Hierdie een is Amakhala, met sy indemnity bordjie lings van die groot bord.  Seker bang ons prosedeer as ‘n tor in ons vas vlieg of iets .

5027f.jpg



Daarsy, nou verstaan ek ook hoekom daar ‘n vrywarings bordjie is.

5028s.jpg




As jy mooi kyk sal jy so klein spikeltjie op die horizon sien. Dit is die silhoeët  ‘n Swart Wildebees. Met ‘n ordentlike kamera  sou dit dalk ‘n goeie foto gemaak het.

5029.jpg


‘n Mooi Rooihartbees bul voor in die pad. (Weereens ‘n beter kamera sou ‘n beter foto gemaak het.)

5030p.jpg


Hek uit en op pad na Nanaga vir ietsie kouds.


5031j.jpg



Op pad na Nanaga het Jakkalsman se KLR begin mis. Ons het gestop, maar kon niks ooglopend agterkom nie. Dit het geklink soos “fuel starvation”.

5032.jpg



Besluit toe om Nanaga toe te ry en die probleem daar uit te sorter

5033l.jpg



Nanaga het ons die fuel filter ‘n paar klappe gegee en dit so gelos. Dit was ‘n kort kuiertjie voor  ons die pad terug PE toe vat.

5034.jpg



Ons het verby ‘n groot groep bikers gery.

5035y.jpg



Die eerste keer wat ek Koega se wind Turbine sien draai.

5036.jpg


Sluit die rit af met ‘n Koffie by Coffee Society.

5037d.jpg



Dit was ‘n baie mooi roete gewees. Ek was bietjie bekommerd oor die weer dat dit sou reen maar daar was niks van nie.

Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het. Dit was ook lekker om nuwe hone te ontmoet het.
 
Top