Ndlovu said:TC; Congratulations. Almost time to trade the XT in for a station wagon?
Is "Station Wagon" just slang for 1200GS?
:biggrin:
Congrats dude!!!
Ndlovu said:TC; Congratulations. Almost time to trade the XT in for a station wagon?
jupiter said:En dan is dit sommer die 'maternity' afdeling ook. :imaposer:
Torque Curve said:jupiter said:En dan is dit sommer die 'maternity' afdeling ook. :imaposer:
Ag, sorry Jup man, jy's reg jou RR gaan nou suid vandat ek aangaan oor baba's. En nou praat ouens allerhande kak oor stasiewaens en GS'e . Terloops weet hulle jou Subaru is 'n stasiewa en 'n boxer. :deal:
Ek wou net vir die manne laat weet ek assosieer die goeie nuus met die lekker ride wat jy gereel het. Gaan my naam op sit vir die spook trippie ook en sien julle mos by Ironman diens - so twee goeie goed wat voortvloei uit jou trippie, thanks! O BTW gaan jou PM oor die fender wat jy soek... oor en uit.