Tiger8
Race Dog
- Joined
- Nov 23, 2010
- Messages
- 2,304
- Reaction score
- 112
- Location
- Eastern Cape
- Bike
- KTM 950 Adventure S
Bly jy is veilig this, sien you vir Ironmanlater die maand :thumleft:Bie said:Lekker dag gewees, dankie aan almal wat deel was. Altyd lekker om nuwe mense te ontmoet. Oppad terug was daai nare wind reg van voor af. Op 'n stadium het die computertjie 9,3 l/100km gewys, byna dubbel die normale verbruik. Nou die spookhuis trip iewers in die res van die jaar inpas Jup, verkieslik met donkermaan. :imaposer:
Onthou net, bring you eie verwarmer, ek trust jou nie in die donker nie, veral nie met 'donker maan' nie :biggrin: :imaposer: :imaposer: :imaposer: