PE Dogs Sunday Ride 8 April 2012 - Dop en Tjop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Torque Curve said:
nemodakar said:
TC noem enige Sondag en ons ry. Saterdae is bietjie moeilke, want dan speel Klippies rugby.
Ek wou Elands rivier langs terug kom ,maar dit het sommer lekker gereen daar en daar is n paar plekke wat nie wil gedoen word op n bike as dit nat is nie. :ricky:

Ja ek kyk op Google Earth daar's paaie wat van Hankey / Loerie tot by Elands aansluit en baie ander wat kronkel deur die heuwels - sal hulle graag wil explore.
Terloops, terwyl ons gewag het vir Jules se tyre-fix het my vrou laat weet sy's swanger met ons nommer twee en die bloedtoets het dit vandag bevestig. So nou moet ons ry voor daai boep begin wys.

Jou ou rakker ! Baie mooi vir julle twee !
 
:dummyWonderlik!! Geluk Boet!!!  :wav:
 
Jis man geluk. :thumleft:

Jou timing was nou wel nie te lekker nie, ek't mos die XR gekoop en kan nie 2 bikes bekostig nie. Ek sou nogal die 950 geniet het, het jy al n prys in gedagte? :peepwall :pot: :peepwall:
 
Hey Nemo, leave me alone I'm too old for kids now  :eek7:  :imaposer:, got me confused with TC, he rides the XT660Z, I got the coveted Adv950S  ;D I am the good looking one in the photo next to Jup. 8) :D
 
Swart Baard said:
Hierdie was nou rerig n' baie lekker ride gewees, ek het die baie geniet  :ricky:

Bie, jou sosaties was baie lekker  :drif: Al weet ek nou nog nie wat se vleis dit was nie  :peepwall:  :peepwall:

Lekker om van julle ander honde te kon ontmoet . . . Julle is nogals nie te sleg nie hoor  :3some:  :imaposer:

Bly het dit geniet. Likkewaan fillets, dis die geheim.  :mwink:
 
Tiger8 said:

Eish ! Ek begin nou worry oor hierdie "Broke Back' trip van ons  :eek7:
 
Bie said:
Swart Baard said:
Hierdie was nou rerig n' baie lekker ride gewees, ek het die baie geniet  :ricky:

Bie, jou sosaties was baie lekker  :drif: Al weet ek nou nog nie wat se vleis dit was nie  :peepwall:  :peepwall:

Lekker om van julle ander honde te kon ontmoet . . . Julle is nogals nie te sleg nie hoor  :3some:  :imaposer:

Bly het dit geniet. Likkewaan fillets, dis die geheim.  :mwink:

Hoeveel soek jy?  :biggrin:  Ek kan verskaf.  :thumleft: 

100_0820.jpg

Wanneer kan ek die sosaties optel? 
 
Slag die likkewaan, stuur die fillets, ek maak jou sosaties en kan dit optel binne 'n week.  Lekker eet.  :imaposer:

Jup, ek raak self half bekommerd oor die ondertone wat hier rondsluip.  :pot:
 
Jy raak bekommerd :eek:, jy het die hele storie begin  :eek7:  :imaposer:

"I am inosent jor Honoor"  :D
 
Fixed it for you: Klink my iemand wil jou beter leer ken in daai spookhuis

Tiger8 said:
nemodakar said:
Jis man geluk. :thumleft:

Jou timing was nou wel nie te lekker nie, ek't mos die XR gekoop en kan nie 2 bikes bekostig nie. Ek sou nogal die 950 geniet het, het jy al n prys in gedagte? :peepwall :pot: :peepwall:

Hey Nemo, leave me alone I'm too old for kids now  :eek7:  :imaposer:, got me confused with TC, he rides the XT660Z, I got the good looking Adv950S  ;D I am the coveted one in the photo next to Jup. 8) :D
 
Vis Arend said:
Lekker trip wat ek gemis het,  ???.

Dankie vir die deel.   :thumleft:

Hoe water my bek nou vir Bie se sosaties.   :drif: :drif: 
Jis, ek het big time verloor.   :BangHead: :BangHead: :BangHead: 

Ons maak op daarvoor in Lesotho so oor "n paar weke, Vissie!!!!!!
 
nemodakar said:
Jis man geluk. :thumleft:

Jou timing was nou wel nie te lekker nie, ek't mos die XR gekoop en kan nie 2 bikes bekostig nie. Ek sou nogal die 950 geniet het, het jy al n prys in gedagte? :peepwall :pot: :peepwall:

Jy bedoel seker my 660. En wat moet ek dan ry? My opsies is mos nou bietjie beperk...
 
Eish ! Hierdie moet selfs op WD's 'n eerste wees. 'n RR wat Suid gaan,  :eek7: al is dit dan nou krap styl. Ek hoor al vir JK... ook net in die Oos-Kaap.  :imaposer:
 
Miskien join daar nog van die manne ons????? Jup? Groen lig nog nie daar aan nie????
 
spoedvark said:
Miskien join daar nog van die manne ons????? Jup? Groen lig nog nie daar aan nie????

Ek probeer, maar dit het te lekker gegaan die laaste tyd. Bietjie erg onder druk by die werk en die Bash hou my ook nog aan die gang... en dan is daar die Skaapkop anniversary. Eish !
 
Ons sal maar so [paar koues moet he daar bo-op Sani, net om jou te help met die work overload!!!!
 
Torque Curve said:
nemodakar said:
TC noem enige Sondag en ons ry. Saterdae is bietjie moeilke, want dan speel Klippies rugby.
Ek wou Elands rivier langs terug kom ,maar dit het sommer lekker gereen daar en daar is n paar plekke wat nie wil gedoen word op n bike as dit nat is nie. :ricky:

Ja ek kyk op Google Earth daar's paaie wat van Hankey / Loerie tot by Elands aansluit en baie ander wat kronkel deur die heuwels - sal hulle graag wil explore.
Terloops, terwyl ons gewag het vir Jules se tyre-fix het my vrou laat weet sy's swanger met ons nommer twee en die bloedtoets het dit vandag bevestig. So nou moet ons ry voor daai boep begin wys.

Yes Torque Curve, weereens baie geluk met die goeie nuus!!!
 
TC, goeie nuus om te kry, baie geluk vir julle al twee.
 
En dan is dit sommer die 'maternity' afdeling ook.  :imaposer:
 
TC; Congratulations. Almost time to trade the XT in for a station wagon?
 
Top