Pelgrimsrus NOU Carolina

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Topie

Race Dog
Joined
Sep 28, 2011
Messages
534
Reaction score
1
Location
Pretoria
Bike
Yamaha TW200
Hallo Honne.
Ons beplan n moontlike naweek in Pelgrimsrus die naweek van die 22e Nov.
Enige laeveld honde wat kan help met n lekker trippie (grond) vir die dag, of dalk selfs wil saamry en ons rondwys?
Hou asb ingedagte ons ry 250 s

 
Top