Piet Skiet rond op n scooter van nou af!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

PietSkiet

Pack Dog
Joined
May 15, 2013
Messages
99
Reaction score
0
Location
Gauteng
Welkom almal

My beste pêl Dwerg pester my nou al vir jare om saam te begin motorfiets ry, ek het nooit rêrig n belangstelling gehad nie en nie gedink ek gaan enigsins van motorfietsry hou nie... dis nou todat ek een oggend besluit het fuckit en my virginity op Rhino Park gaan verloor het, dit was n donker dag want ek het besef hoeveel jare ek al gemors het!!!

Van daardie een fateful dag af is ek verslaaf en obsessed... thats how they get'ya! Eerste ry is altyd verniet...
 
Top