Pretoria - Phalaborwa 4July -7 Jul---Watter roete behalwe N1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Patrol

Race Dog
Joined
Nov 12, 2011
Messages
1,093
Reaction score
136
Location
Montana
Bike
BMW F800GS
Hello fellow dog's.....
Ek wil grag bitjie gaan kuier op die plek by die familie  dan hang dit af van watter roete ek kan opstel  oor hoelaat om te ry....

Ek is alleen en as daar iemand is wat dalk op die pad is daai tyd laat weet dan ry ons saam of ontmoet erens...

Ek wil nie op die N1 soontoe ry nie is daar n alternatiewe roete  en voorstelle wat ek kan volg grondpad maak nie saak nie maar ek wil ook nie die hele dag op die fiets deurbring nie.  

Het die volgende roete beplan: Totaal 491km
R104 tot by Bronkhorstspruit
Verena
Loskop Dam
Stofberg
Links op die R55
Verby Steelpoort
Burgersfort
Regs op R555
Links op R36
Regs op R526
Regs op R40 tot palaborwa

Dankie
 

Attachments

  • Phalaborwa route.jpg
    Phalaborwa route.jpg
    188 KB
Top