Re: Dewildt Recce - PHASE 2, op Big Dual Sport Bikes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Saterdag oggend het ons bymekaar gekom om die BMW Motorfiets Klub van Pretoria se September maand se Klub outride te recce. Die groep was  DustySprocket (F800GS, geel), Wessa (F800GS, Trophy Blue) GSLaaitie (R1200GSA groen),  Tiaanvr (KTM 950 Adv), FATO (R1200GSA groen), Hans Brink (HP2) en ekke (R1200GSA rooie).

Die idee was om n meer tegniese rit te doen – Dewildt.  :mwink: Die challenge om paaitjies te ry in daai geweste vir groot Dual Sport Bikes. Ons het weggespring by die BP in Centurion. Ongelukkig moes ons deur die boring stad ry Soshanguwe toe. ‘n Drie kwart uur later het ons Dewildt areabereik…

Daar is moer baie enkel spoor paaidjies…  :deal: het seker 3 keer van die beplande roete… maar nie te min…
Het die eerste stuk van Cocunut Hill gedoen… moer baie swoeg en sweet… letterlik!!  :pot:

Dewildtrecce001.jpg


Dewildtrecce002.jpg

DustySprocket

Dewildtrecce003.jpg

Hans

Dewildtrecce005.jpg

Tiaan

Dewildtrecce007.jpg

Wessa

Dewildtrecce008.jpg

FATO

Tiaan het verder af gery, en oom Hans het n voet paaidjie, lees escape route  :peepwall: , gaan kyk waar dit heen lei. Hehehe na n ruk het ons Tiaan oorreed om om te draai en terug te gaan na die groep. Nou moet ons die KTM terug vat op Cocunut hill. Het die arme man jammer gekry. NOT!!!  :imaposer: Sy cluth hand het so gekramp na die stoei met die KTM.  Na n lang stoei het hy besluit dit gaan makliker wees deur die bosse!! Het aangebied om die KTM verder te vat, hy was op. Het die laaste stukkie gery tot by die groep. Waar  hy asem geskep het. Great respect vir hom, maar sy hardkoppigheid…ai ai ai..  :patch:

N paar fotos van die roete… moer baie klippe, sand, whoops, draaitjies en swaaitjies… van die whoops moet n mens mooi ry… die screen van die Groot Rooie het my twee keer op die leatt gestamp…liggies…  :eek:

Dewildtrecce010.jpg

Wessa

Dewildtrecce012.jpg

FATO

Dewildtrecce014.jpg

GSLaaitie

Dewildtrecce016.jpg

DustySprocket

Dewildtrecce019.jpg

Baie sand  :ricky:

Pit stop gemaak by die Shebeen  aan die einde van die 3 Riviere roete… WOW… :eek7:  seker 30/40 plastics…  :peepwall:

Van daar na die Klip… Jericho Rock..Hans vat sy HP sommer vinnig op…!!
Tiaan derde op voor ek hom kan snap

Dewildtrecce021.jpg

Stry going up the rock

Dewildtrecce022.jpg

GSLaaitie oppadboontoe

Dewildtrecce023.jpg

Wesley wheeling it up

Die ysters van die dag…
Dewildtrecce026.jpg


Dewildtrecce027.jpg


Dewildtrecce028.jpg


Die groep vir die recce  :mwink:
Dewildtrecce037.jpg


Dewildtrecce039.jpg

Ons  fotograwe :biggrin:

Van daar daai gravel highways teer toe… van daai paaie is geskraap –good for high speed travelling…
Brits toe vir burgers by die Wimpy… Hulle het verloor op hul bottomless offer! Almal het 3 na 4 refills gehad…

Dankie aan almal vir n fees van n dag!!!  :thumleft: Spietkop bees, jammer jy het dit gemis!! Volgende keer bees!!
Tough but lots of fun!!!  :thumleft: :ricky:

 
Lyk lekker!

Wel gedaan om met daardie BOF's daar te ry! :thumleft:
 
Nice! Lyk my ek sal bietjie club rides moet kom by woon
 
Lekker manne! By ver die beste riding spot in GP. (OK,OK.... naby GP) :thumleft:
 
GSLaaitie said:
Dwerg said:
Nice! Lyk my ek sal bietjie club rides moet kom by woon
So se jy, maar ons nooi en nooi... :pot:

Jy het een keer genooi en ek het iets aan gehad!! Sal na die bash verseker 'n ride kom join. Wil nie my bike of myself breek voor dan nie
 
Dankie Alwyn vir die saam nooi en die RR. Ek het lekker gesweet, maar geniet!
 
ooooooooohhhhhhhhhhhhh  :drif: :drif: :drif:


sal laaik on dit met die twin aan te pack, die G/S was al baie daar!

sal die pers dop hou!
 
Manne, Dewildt is n ongeslypte diamand... gaan geniet dit!  :peepwall:
 
Lekker Alwyn, dit lyk moerse nice.

Ek onthou hoe lekker ek lip gekry het van mense af toe ek die BMW Club die eerste keer in De Wildt in gevat het, dieselfde toe ek hulle vir die eerste keer Maraisburg toe gevat het op die groot bikes. Maar ek het geen complaints gehad na die rides nie, net moerse smiles!!!!

Jy is reg, De Wildt is 'n fees en groot pret, kyk net mooi na jou bike!!

ps........fokkit, ek wens ek kon kom saam ry!!!

 
KK die rides na die official rides was altyd legend, wait for it...




dary  :thumleft:

wat jy die groot voorbok was!!! Mis dit! Hoop jy kom ry Nov saam. Dit gaan n poker run wees... :deal:
 
Saterdag oggend die tweede fase vab die roete gaan recce... Wesley het oppad van die huis af na die garage n pap wiel gekry op die fiets... jammer jy het dit gemis bees  :peepwall:

So was net GSLaaitie en Spietkop in die span...

Was suppose n vinnige recce gewees het... maar toe nie...  :pot:

Cocunut hill

DewildtrecceP2001.jpg

Spietkop going through

DewildtrecceP20011.jpg

GSLaatie op sy fuel tanker

n lekker tegniese stukkie  :mwink:

DewildtrecceP20012.jpg


DewildtrecceP20014.jpg


Spietkop wat maak jy?  :pot: :imaposer: :lol8:
DewildtrecceP20016.jpg


n lekker sand stukkie oor n wal, deur n klipperige rivier bed, ander kant uit...  :mwink:

DewildtrecceP200111.jpg


DewildtrecceP200112.jpg


Stop onder n boom, vir n energy bar en lekker gevriesde Game... en daar blaas Spietkop  se 800 se wiel af... :patch: :peepwall:

Right... dis nie so erg nie kom ons ruil die tube... ta ta ta da

DewildtrecceP200115.jpg


DewildtrecceP200114.jpg


Right, mnr Spietkop het twee agter tubes ingepak... FAIL !!  :dousing:

Daar gaan ek en GSLaaitie op pad na die 3fences se shebeen met die 21' wiel agter op GSLaaitie se GSA, hopelik kan hulle help... n uur later is ons terug by Spietkop waar hy sy fiets opgepas het onder die boom... wiel reggemak!!  :thumleft: Hulle was so vinnig ek en Hendrik kon nie eers ons quart klaar drink nie...  :ricky:. punture het ons 3 & half ure teruggesit... :patch:

Van daar is Spietkop huis toe, ons het by hom gebraai Saterdag aand.. Dankie vir die saam ry!!!!  :thumleft:

Maar ek en GSLaaitie moes die recce klaar maak!!!  :toothy9:

:mwink:

Toe vat ons ons twee GSA in die 3 fences gedeelte in...

DewildtrecceP200117.jpg


DewildtrecceP200118.jpg

Klippe en as die klippe ophou, is daar sand, en as die sand ophou, dan daar weer klippe... en die kronkels hou aan - AWESOME!!! :deal:

n Moerse workout!!!

DewildtrecceP200120.jpg


DewildtrecceP200119.jpg


Hendrik en ek het besluit dit kan nie die klub ride van 20+ fietse daar deur vat nie, dit gaan forever aanhou!!!

TOE DRAAI ONS OM!!!! CRAZY SHIT!!!!  :lol8:

DewildtrecceP200122.jpg

Ons GSA's in 3fences rivier bed!  Larf die foto!!!  :love4:

Nog n droee rivier bed onroute

DewildtrecceP200124.jpg


DewildtrecceP200127.jpg

Van die anderkant gesien... die foto doen nie die incline glad nie justice nie!!!  :drif: :mwink:

Toe na die 3 fencesshebeen vir n laat middag drink...

Dankie GSLaaitie dat jy saam met my explore het. . . .    :thumleft:

DewildtrecceP200125.jpg


 
Hehe. Dit was bedonnerd, soos altyd! :thumright:

Dankie vir die ride.
 
Hel dis darem damn lekker roete daai!

Het 'n paar jaar in daai valley gebly. Die dae van top-spoed 80km/h op 'n Yamaha DR50 met die great-coat wat wapper in die wind.

Lekker pics, thanks!
 
Top