ON-RNR
Pack Dog
Ek beplan n loop vanaf Durban na Portshepstone. Wil meeste grondpad ry maar is nie.seker oor n grotpad roete vanaf Rhodes tot by bastervoetpad nie. Enige honde in daardie omgewing met voorstelle? Ek weet naby Rhodes is dit nog grondpad maar lyk later soos baiee teerpad. Op google lyk dit soos n.mooi area maar lyk soos plase van daar bo af?