Sani pas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hentie bm

Race Dog
Joined
Feb 14, 2008
Messages
4,799
Reaction score
0
Location
Somerset West
Bike
AJS (all models)
Wil maar net se ons ry 13:00 sani pas toe en sal aan al julle WD dink terwyl julle werk :pot: sal maandag volle ride report doen cheeeeers :imaposer: :ricky:
 
Toemaar moenie stres nie sal report vandag doen maar dis nie vir sensetiewe kykers nie want 2 ouens het geval toe 'n hond voor hulle ingehardloop het, die hond het dit nie gemaak nie  ???
 
Hentie net bly julle ouens is ok, ek dink julle ride was awesome, het al 'n sneak preview gehad, kyk daai Vara is flinters geval......., sien uit na die volle report.
 
O ONS HET VRYDAG SO 13:00 VERTREK,Ek Fatboy,Willie en Tim ons het Clarens oor gery en net ander kant Winterton het 'n hond voor Willie ingehardloop en hy kon nie betyds uitswaai nie so hy het teen 140kph geval, sy bike het voor Fatboy in gegly met die gevolg dat hy ook geval het maar hy is darem nie beseer nie en sy bike het darem nie te seer gekry nie maar willie se bike was #$!&toe, hy was gelukkig nie te erg beseer nie want hy was in vol kit geklee.Willie se trip was ongelukig verby en ons ander 3 het toe maar verder gegaan. so het ons by Himeville Arms Hotel oornag, kos was heerlik so ook die local mense wat saam ons gekuier het. Tim het 2 keer op sani geval sonder beserings en dit was baie :imaposer:. Die natuur is ongelooflik mooi en Sani Top is n rustige atmosfeer waar mense van reg oor die wêreld met mekaar stories deel van hul reis ervaringe. Die roete deur Lesotho is asem rowend en glad nie gevaarlik nie.  Die res van die trip was awsome soos julle kan sien en ek hoop daar gaan die 27 junie 'n paar WD saam. ;D
 

Attachments

  • 100_0008.jpg
    100_0008.jpg
    180.6 KB
  • 100_0009.JPG
    100_0009.JPG
    233.3 KB
Fork die hond arme bike :mad:
 

Attachments

  • 100_0024.jpg
    100_0024.jpg
    220.6 KB
  • 100_0031.jpg
    100_0031.jpg
    219 KB
  • 100_0020.jpg
    100_0020.jpg
    231.5 KB
post on behalf
 

Attachments

  • 100_0032.jpg
    100_0032.jpg
    162.7 KB
  • DSC00244.JPG
    DSC00244.JPG
    99.7 KB
  • DSC00200.JPG
    DSC00200.JPG
    88.5 KB
  • DSC00226.JPG
    DSC00226.JPG
    34.9 KB
:ricky:
 

Attachments

  • 100_0053.jpg
    100_0053.jpg
    112.3 KB
  • 100_0059.jpg
    100_0059.jpg
    162.8 KB
  • DSC00237.JPG
    DSC00237.JPG
    110.8 KB
  • 100_0014.jpg
    100_0014.jpg
    169.5 KB
  • 100_0015.jpg
    100_0015.jpg
    129.9 KB
Top